LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Endorphin Expeditions | LekkeSlaap
+22

Endorphin Expeditions

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tambotiestraat 279, Leeupoort Vakansiedorp, 2009, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 240 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Endorphin Expeditions bied verblyf in Leeupoort Vakansiedorp wat 80 km vanaf Warmbad en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo is.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n boma-area met 'n uitsig oor die bosveld.

Die reservaat het die grootste tambotieboom in Suid-Afrika. Die huis is naby 'n restaurant, winkel, drankwinkel en groot swembaddens.

Slaapplek

’n Bespreking by Endorphin Expeditions sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Endorphin Expeditions
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tambotiestraat 279, Leeupoort Vakansiedorp, 2009, Limpopo
  • Gaste dink Endorphin Expeditions het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 240
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 240
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tambotiestraat 279, Leeupoort Vakansiedorp, 2009, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn7aI8VIRLXSRxINlRNKJuHR0GSPO9kdF98rIybHG3GjoDXEuZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 240  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 279 Tambotie Street Leeupoort Vakansiedorp 2009 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.92479601827 27.635141639737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!