LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Endy's Place | LekkeSlaap
+19

Endy's Place

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boloeriestraat 13, Stonehedge 232 Ext 1, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 600 per nag (vir 14 persone)

Beskrywing

Endy's Place is 'n gastehuis in Nelspruit wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is ideaal vir 'n groot groep van altesaam 14 gaste. Dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede.

Verblyf by Endy's Place word aangebied in 1 hoofhuis wat 'n dubbelverdieping is en 1 afsonderlike woonstel. Die hoofhuis het 6 slaapkamers met lugversorging op die boonste vloer. Dié kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die 2 badkamers het 'n stort of bad. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis om heerlike etes in voor te berei, asook 'n sitkamer met 'n kroegarea en 'n patio.

Die afsonderlike woonstel is agter die hoofhuis geleë en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Dit het 'n kombuis met basiese toebehore. Die hoofhuis sowel as die woonstel het toegang tot 'n braaiarea en plonspoel in die binnehof.

Die perseel het 'n sluitbare dubbelmotorhuis en 'n dubbelmotorafdak vir 8 voertuie in totaal. Endy's Place is ideaal geleë. Dit is net 5 tot 10 minute se ry van die Tshwane Universiteit van Tegnologie, winkels en restaurante af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Endy's Place
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Boloeriestraat 13, Stonehedge 232 Ext 1, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 600
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R9 600
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boloeriestraat 13, Stonehedge 232 Ext 1, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0YzNhM2E4LTVhNjMtNDJiYy1hZDdhLWYxYzZhNzE1NDUyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 600  per nag (vir 14 persone) 1 5 1 1 13 Boslorie Street 232 Stonehedge Ext 1 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.499993 30.948934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!