Protea Ridge Akkommodasie by EnGedi - The Oasis in the Cradle | LekkeSlaap
+111
+111

EnGedi - The Oasis in the Cradle

Gastehuis
  • Vanaf R1 420 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 22, Protea Ridge-weg/Honingklipweg, Kromdraai, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

EnGedi is 'n meerdoelige venue in die Wieg van die Mensdom ('n wêrelderfenisgebied) net 10 km vanaf Krugersdorp, Johannesburg. Engedi is weggesteek in luisterryke tuine en het 'n uitsig oor die Wieg van die Mensdom se natuurskoon. Besoekers klop by ons aan vir 'n plattelandse ervaring naby aan die stad.

Die verblyf beskik oor 15 en suite-slaapkamers. Geriewe sluit 'n TV met DStv, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Engedi het geriewe vir klein, privaat vergaderings en groot konferensies en al die konferensiekamers is toegerus met die nodige tegnologie. Die klassieke kapel staan in die middel van die tuin en die berge voorsien 'n pragtige agtergrond. Die Bistro is oop van Maandag tot Sondag en kinders kan hul eie pizzas ontwerp terwyl die volwassenes lekker ontspan en ligte etes nuttig. Sondagoggende word 'n reuse "oase-ontbyt" voorgesit en Sondagmiddae smul gaste aan 'n buffet-middagete.

EnGedi is gemaak vir feeste, van troues en verjaarsdae tot herdenkings en romantiese wegbreke. Beleef hierdie spesiale omgewing en vier fees saam met jou familie, vriende en kollegas.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir EnGedi - The Oasis in the Cradle
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Erf 22, Protea Ridge-weg/Honingklipweg, Kromdraai, 1746, Gauteng
  • Gaste dink EnGedi - The Oasis in the Cradle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 22, Protea Ridge-weg/Honingklipweg, Kromdraai, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZWRiMTc1LTIzN2EtNGUzYS04YWU1LWJiNWQ2NGVhOGVlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 420  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 Plot 22 Protea Ridge Road/Honingklip Road 1746 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.0333868573 27.757955563669
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za