Engogo Riverside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 25 % af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Engogo Riverside Lodge bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas op die oewer van die Ngogo-rivier buite Newcastle.

Verblyf word aangebied in 3 losstaande vissermanskothuise wat slaapplek het vir 14 gaste. Royal Coachman het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens. Highlander Dunn het 2 slaapkamers en slaapplek vir 5 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n 3 enkelbeddens. Die knus wittebrood-eenheid, Humpy, het 'n koninggrootte-bed.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorgdoeleindes, sowel as 'n kaggel, braaiplek en buitestort.

Doendinge op die plaas sluit hengel, swem, voetslaan, voëlkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Engogo Riverside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 265 R949 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]