LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Engogo Riverside Lodge | LekkeSlaap
+24

Engogo Riverside Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R34, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 265 R949 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Engogo Riverside Lodge bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas aan die oewer van die Ngogo-rivier buite Newcastle.

Verblyf is beskikbaar in 3 vrysstaande visserskothuise met slaapplek vir 14 gaste. Royal Coachman het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens. Highlander Dunn het 2 slaapkamers en slaapplek vir 5 gaste op 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die knus wittebrood-eenheid, Humpy, het 'n koninggrootte-bed.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg, sowel as 'n kaggel, braaiplek en buitestort.

Doendinge op die plaas sluit swem, voetslaan, voëlkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Engogo Riverside Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R34, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Engogo Riverside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
was R1 265
Vanaf R949
per nag (plek vir 2)
was R1 265
Vanaf R949
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R34, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvCKGJX2j7EQKblLLKgnF3DPT3bfK0NWAjdQTdv48Y2GpU4jQLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 265, nou Vanaf R949  per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 R34 Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -27.695805555556 29.76025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!