LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Enhance Cottage | LekkeSlaap
+14

Enhance Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Enhance Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rodney B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney B
Enkelreisiger

Skoon, gerieflik geleë en goed toegerus.

Die kothuis is baie gerieflik geleë vir my behoeftes en is stapafstand van die plekke wat ek moes besoek af. Die fasiliteit was baie skoon, gemaklik en baie goed toegerus, veral die kombuis. Ek het my verblyf baie geniet en sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, conveniently located and well equipped.

The cottage is very conveniently located for my needs and is within walking distance of the places I needed to visit. The facility was very clean, comfortable and very well equipped, particularly the kitchen. I really enjoyed my stay and will definitely book again in future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wim G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim G
Enkelreisiger

Ek het 'n drie-dag konferensie by die Vineyard Hotel gehad en wou goedkoper as in die hotel bly.

Enhance cottage het vir my alles gegee wat ek nodig het vir verblyf naby die Vineyard Hotel. Die hotel is ongeveer 5 minute se stap vanaf Enhance Cottage en dus heel gerieflik geleë. Die cottage het alles gehad wat mens nodig het - gerieflike bed, skoon badkamer en alle fasiliteite in die kombuis, asook 'n gerieflike sithoek met DStv. Parkering is veilig agter 'n hek. Carina was daar om, soos afgespreek, sleutels te oorhandig en het verduidelik hoe alles werk - heel eenvoudig. Dit was vir my ideaal. As ek weer 'n konferensie by die Vineyard het, weet ek waar ek gaan bly!

Yvette S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Absoluut heerlik en altyd so rustig en in die hartjie van Newlands!

Leilani L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani L
Enkelreisiger

Oulike klein 1 slaapkamer, tenvolle toegerus maar baie geraas vanaf verkeer.

Ek het 'n week hier gebly vir kursus opleiding in Rondebosch. Dis baie klein 1 slaapkamer met piepklein en-suite wat nogals benoud is. Lieflike tenvolle toegeruste kombuisie en cozy TV-hokkie! Verkeer egter baie steurend.

Danie G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Enkelreisiger

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Gasvry en 'n mooi plek in Claremont-sentraal. Naby Nuweland en inkopiesentrums. Sal definitief weer besoek.

Yvette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was heerlik en ideaal vir die Twee Oseane marathon!

Brian D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well appointed and very clean premises.but noisy in the morning from passing traffic on Protea Road.

Enhance cottage was found to be very clean and well appointed as described. All facilities were provided as described however the noise from traffic in the early morning and later at night was a bit disturbing. This could easily be solved by adding double glazing. Also the en-suite bathroom needs to have a proper solid door fitted. Open swing doors not such a good idea. Otherwise our stay was fine and we would recommend it to our friends. It is very convenient being near Cavendish Square.

Thabiso M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem hidden away.

This cottage is well-located despite being in the same yard with a dental practice. Very close to Cavendish Mall. All the listed facilities are indeed there: full DStv, washing machine dishwasher etc. Was impressed by the book and DVD collection. Cottage is spacious and has lovely linen. I would not hesitate staying here again.

Enhance Cottage's terugvoer

Thank you Thabiso. I realy appreciate your review and favourable comments.
All the best
Carina

Enhance Cottage
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Proteaweg 43, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNjhkOTg0LTRlMjktNGVkNi05ZmNmLTU5ZDk2ZGNiOTE5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 43 Protea Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.979933498885 18.461001766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!