Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enjoy Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Enjoy Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerald S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerald S
Enkelreisiger

Friendly, professional staff.

Happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Enjoy Guest House se terugvoer

Thank you so much Gerald, it was really lovely to host you at the guest house we hope to see you again.

Enjoy Guest House
Melanie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Enkelreisiger

Was rustig.

Staff is vriendelik, area is still en wasmasjien en tumble dryer was 'n wenner. Kan doen met 'n paar groter koffie koppies en glase in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Enjoy Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. ek sal seker maak dat ons al die dinge wat jy genoem het verbeter, hoop om jou weer te sien

Enjoy Guest House
Phakama S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phakama S
Saam met vriende

I will like to say thanks to the team Thando, Nombulelo and the security guy, they treated us very well.

It was a pleasure to be there and I will come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Enjoy Guest House se terugvoer

Thank you so much, hope to see you and your it was really lovely to host you.

Enjoy Guest House
David S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die plek is baie ruim en in 'n stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Enjoy Guest House se terugvoer

Thank you so much for the review.

Enjoy Guest House
Hennie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was netjies en skoon. Baie groot kamer met ekstragroot badkamer met stort en bad en 2 wasbakke. Baie gerieflik. Veilige parkering en die ontvangs was baie goed en vriendelik gewees.

Met ons aankoms het die persoon wat ons ontvang het niks geweet nie. Kon ons ook nie verstaan nie. Sy het toe die ander dame gaan roep. Daarna het alles goed verloop. Ons het nie die kamer gekry wat ek op die website bespreek het nie, maar daar was nie fout met die kamer gewees nie. Dit was toe ook groter as die een wat ek bespreek het. Behalwe dat die kamer vir net een gas reggemaak was. Handdoeke ens. was net vir een gas gewees. Ons moes vir ekstra handdoek, koppie ens vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahomed A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mahomed A
Gesin met klein kinders

Rooms where large, host was very friendly, central to malls etc.

The room on the outside had full of cockroaches. It was my daughter's but unfortunately, we had to share our bed to accommodate her. The rooms on the inside were fairly clean and huge with great showers and the host was very sweet. Apart from the outside room not to our satisfaction, I recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Ons het een nag in Oos-Londen oorgeslaap op pad Kaapstad toe. Die gastehuis was van hoë gehalte, maar die dorp se paaie was in 'n swak toestand. Ons het meer gehalte-eetplekke langs die kus verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindani G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindani G
Enkelreisiger

It was therapeutic.

I lost my mom during the devastating covid period and I buried her in East London at Amalinda cemetery so my stay at Enjoy Guest House nearer to where she was buried was like I am connecting to her, I got the inner peace I was looking for for the first time and I cried in a quiet room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een aand vertoef, en alles het goed verloop.

Die plek is baie netjies, en hier en daar kan bietjie aandag aan goed gegee word. Die mat in die slaapkamer is met 'n strykyster gebrand, en mens kan sien dis al 'n geruime tyd so. Indien jy by die venter uitkyk sien mens n onooglike tuin gereedskaphut. Afgesien daarvan het ons baie lekker gebly. Die bed was gemaklik, die beddegoed en handdoeke skoon, wit en netjies. Die bestuurderes was baie bedag en behulpsaam. My vrou het haar kussing daar vergeet en die dame het my vrou gebel om vir haar te sê. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G

Very clean. Friendly and hospitable staff.

We booked the entire venue. Staff extremely helpful and friendly. We will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michael S
Besigheidsreis

I assumed that being a bed and breakfast, that breakfast would have been included in the price.

Furniture old and in need of repair and no air conditioning. There is bad parking and poor service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met klein kinders

Die beste diens. Vriendelike personeel. Sal weer soontoe gaan.

Die personeel is fantasies. Bestuurder is die beste. Gaan beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Montshaneng T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montshaneng T

The person who made our stay enjoyable is, Mihlali, her hospitality was out of this world.

The hospitality, cleanliness of superb quality. Definitely coming back with my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Enjoy Guest House se terugvoer

Thank you so much for feedback, hopefully you will recommend my place and also come back.

Enjoy Guest House
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ca297505370b3bc5b0a4dcd4bb55b50ff0d4a58ab18eea82d7406072602fe69d02eacb6fbcca5fabc80766c55e231ad411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Clarendon Road Selborne 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.989535192741 27.893761780093