LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Enkelvlei Guest Farm | LekkeSlaap
+17

Enkelvlei Guest Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkelvlei, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Enkelvlei Guest Farm is op 'n plaas in die Swartland geleë. Dis sowat 15 km vanaf Hopefield, 25 km vanaf Moorreesburg en 110 km van Kaapstad af.

Daar is 3 selfsorgkothuis met slaapplek vir altesaam 12 gaste. Elke kothuis is volledig ingerig en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -etarea, en 'n binnebraai. Die kothuis bied toegang tot 'n groot onderdak-dek met 'n kaggel vanwaar gaste ’n panoramiese uitsig kan geniet.

Kom bederf jouself met warm plaasgasvryheid en kom ontspan in dié nuut opgeknapte selfsorgkothuisie. Alle llinne en beddegoed word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Enkelvlei Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Enkelvlei, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Enkelvlei Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkelvlei, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Zs2xugsUV7qAZOchfntU9LKQQ5oTgvqDd7NSyRmKSuMNaneeV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Enkelvlei Hopefield 7355 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.158986416849 18.455467522144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!