LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Enkelvlei Guest Farm | LekkeSlaap
+17

Enkelvlei Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Enkelvlei Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariana K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met vriende

Heerlike plaas omgewing. Vars buitelug en ’n wonderlike plek om jou batterye te herlaai.

Die huis het alles wat jy nodig het en die stilte is absoluut wonderlik vir ons wat die stadsgedruis gewoond is.

Enkelvlei Guest Farm's terugvoer

Vreeslik dankie Mariana vir die mooi 'review' ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus gou weer vir ons.

Enkelvlei Guest Farm
Anet D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anet D

Dit was baie aangenaam en ons het heerlik gerus.

Pragtige, ruim akkommodasie. Heerlike stoep om op te kuier. Die sonsakke was asemrowend. Die plaaspaaie is baie geskik vir fietsry vir alle ouderdomme, selfs vir diegene wat nog leer. Wees bewus dat 'n mikrogolf en broodrooster ontbreek. Ons kon heerlik as gesin saam kuier, ontspan en uitrus.

Cordia L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cordia L
Gesin met klein kinders

Rustig!

'n Baie rustige en wonderlike naweek op 'n plaas.

Pieter M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Enkelreisiger

Vrede en rustig.

Pragtig ingerig en wonderlik vir groter gesinne.

Jannie F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Uitstekend.

Dit was heerlik om daar te bly, huisies baie mooi en is beslis waarde vir geld. Die plaasatmosfeer kan geld nie koop nie.

Johan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Puik!

Volledig toegerus. Als wat jy nodig het. Skoon en netjies. Perfekte wegbreek!

Basti V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel.

Ons het ongelukkig slegs eend aan hier spandeer. Die akkommodasie is geleë op 'n werkende plaas, maar redelik verwyder van die plaasopstal wat nie met die verblyf of privaatheid inmeng nie. Met die aankoms was my indruk dat ons die eerste gaste is, aangesien die plek so skoon en vars was. Die plek is baie smaakvol uiteglê en gemeubileerd met gemaklike bed, groot bad (plek vir twee) en ruim kombuis. Die groot vuurherd binne and buite kon ons ongelukkig nie gebruik nie, aangesien ons tyd baie beperk was. Die sterre nag was asemrowend. Ons beplan reeds ons terugkeer, maar sal vir seker langer bly om die plek werklik te kan geniet.

Danie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Gesin met tieners

Wow.

Dit was so lekker by julle gastehuis, ons gaan weer kom. Dankie vir julle vriendelikheid. Ons het dit regtig geniet. Sjoe, en so mooie plek.

Michele E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele E
Gesin met klein kinders

Wonderlik rustig, stil en weg van alles.

Van die eerste oomblik af was ons net verwelkom en het tuis gevoel, Oliver, Melane en hulle drie kinders is vriendelik, gasvry en het soveel moeite gedoen om alle navrae en hulp wat ons gekort het, te gee, en om ons die plaasgevoel te gee. Dit is 'n regte werkende en besige plaas, en dit is 'n ongelooflike ervaring om deel daarvan te kan wees. Die gastehuise (3) is apart van die hoofplaas, maar binne kort ry afstand. Ons het in 'n 2 slaap eenheid gebly, wat 'n muur deel met die eenheid langsaan. Dit het ons glad nie gepla nie, dit is so stil en rustig. Die derde huisie is verder weg geleë. Die hele area is omhein met doringdraad en 'n plaashek. Ons dogtertjie het lekker rondgerits op haar plastiek fietsie rondom die huisie. Die huis self was volledig toegerus, onthou net alles is gas so mens moet net gewoond raak daaraan - maar alles het perfek gewerk. Die buitebraai was 'n wenner! Ek is nie seker wanneer laas het ons so kon sit en die uitsig geniet nie (selfs met 'n woelwater). Die geen TV was net wonderlik. Die grootste bederf was om ons dogtertjie die kans te gee om te sien hoe lammers melk kry, en die varke te voer en dat 'n lammetjie selfs vir haar in die huisie kom kuier het!

Siobhan G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siobhan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, peaceful and beautiful.

I'm so glad that we decided to stay another night because it was much needed. Peaceful, quiet and a real treat to stay here. Definitely will stay again!

Siobhan G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siobhan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and connecting.

What an incredible stay we had at Enkelvlei and we were so grateful that we were able to take our fur-baby with. It was clean, spacious and absolutely stunning in the middle of nowhere. The "cottage" has an amazing rustic feel to it and we are such huge fans of the wooden furniture as well as the copper pipes in the bathroom. It is so peaceful and quiet at Enkelvlei which is amazing for the soul, especially being awake at 2am to just look at the stars. I can't even remember when last I could look up at the sky and saw so many stars! We will definitely be back again, there's no doubt about that!

Enkelvlei Guest Farm's terugvoer

Thank you so much for your review, Siobhan. Please feel free to come and stay with us again.

Enkelvlei Guest Farm
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkelvlei, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Zs2xugsUV7qAZOchfntU9LKQQ5oTgvqDd7NSyRmKSuMNaneeV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Enkelvlei Hopefield 7355 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.158986416849 18.455467522144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!