Erica Palm Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Erica Palm Apartments bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Westridge in Somerset-Wes. Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n plek vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by Erica Palm Apartments word aangebied in 4 woonstelle wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke woonstel het 1 en suite-slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Verder het elke woonstel ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale en DEUKOM.

Die woonstel het 'n gemeenskaplike waskamer, swembad en 'n oopplan-lapa met braaigeriewe en 'n vuurput. Veilige parkeerplek word vir 1 motor per woonstel voorsien en ekstra parkeerplek kan op versoek gereël word.

Erica Palm Apartments is 15 minute vanaf Somerset Mall, Cheetah Outreach, Strand Gholfklub en Water World, die strand, Gordonsbaai se hawe, wynplase en ander plekke in die Helderberg-omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Erica Palm Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za