Hermanus Akkommodasie by Erica's Lodge | LekkeSlaap
+14

Erica's Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemmer-singel 9, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Erica's Lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis aan die rand van die rustige kusdorpie Onrus. Die eiendom is 2,5 km van die strand af en die toeristedorp Hermanus is 8 km daarvandaan.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied, wat wissel van standaard- en luukse dubbelslaapkamers tot 'n luukse gesinskamer. Sommige kamers het en suite-badkamers en sommige kamers het toegang tot gedeelde badkamers. Die luukse gesinskamer het 'n dek met 'n plonspoel en braai-area.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Die verblyf is selfsorg, maar ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Parkeerplek in die straat is beskikbaar vir 4 voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lemmer-singel 9, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemmer-singel 9, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6c3c58f2e255ec2012300f12464b70796c63ecdabbd824a7d6e2590833ee23f4464e5c3fdf68431a370d506ffe9dd89fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 9 Lemmer Close Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411259512239 19.186768787723
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za