Erika27
Opsomming van Resensie
P Wärnich L - Jul 2022
Gemiddeld
Very pleasant. Neat and tidy. Great service. Lucas and Anna are very hospitable.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Warnich vir hierdie pragtige aanslag. Ons hoop om julle weer binnekort hier by ons te sien.
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Hein V - Mei 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Erika27 se terugvoer
Baie, baie dankie Hein vir hierdie pragtige evaluering. Hierdie was vir ons 'n wonderlike tyd om julle te kon ondersteun met Hein se herstel! Baie vinnige beterskap wens ons jou toe Hein!
Met ons beste wense,
Lucas en Anna
Don R - Mei 2022
Gemiddeld
All and much more than we could have asked for.
Erika27 se terugvoer
Thank you Don, for a wonderful visit which we will remember fondly as a very special one. Many blessings on the sterling work you are doing for those in need. With our very best wishes, Lucas and Anna.
Jaco C - Mei 2022
Gemiddeld
Juweel in Danabaai met wonderlike eienaars, Lukas en Ann.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jaco vir hierdie pragtige terugvoer. Ons het so lekker saam met julle gebly en baie dankie vir die spesiale gaste wat jullle was. Ons allerbeste wense vergesel julle.
Lucas en Anna.
Jp L - Apr 2022
Gemiddeld
Pragtige see uitsig. Kameer binne en buite baie netjies. Ontbyt heerlik. Gasvry. Waarde vir geld.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie JP, vir jou baie gewaardeerde kommentaar. Julle is meer as welkom by ons in die toekoms en ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Lucas en Anna.
Willem N - Apr 2022
Gemiddeld
Oom Lucas en tannie Anna is baie gasvry en vriendelik, ontbyt onverbeterlik, kamers is stylvol en silwerskoon.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Andre, vir hierdie baie mooi kommentaar. Ons het julle besoek baie geniet en het lekker met julle gesels. Kom bly gerus weer hier by ons - ons deure staan altyd vir julle oop.
Lucas en Anna.
Soria V - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Soria vir hierdie baie mooi beoordeling! Dit word opreg waardeer. Ons het lekker saam met julle gekuier en het die gesels met julle baie geniet. Ons sien uit na 'n volgende besoek en wens julle net die beste vir die toekoms.
Lucas en Anna
Joan B - Apr 2022
Gemiddeld
Very hospitable hosts. Everything perfect. Thank you.
Erika27 se terugvoer
Thank you Joan for this wonderful evaluation. This is sincerely appreciated! We share a lot with you from the past and the single day you stayed with us was really too short to finish our conversations ! We wish you just all of the best and hope that we will again have the opportunity to host you at Erika27.
With kind regards
Francois V - Apr 2022
Gemiddeld
Pragtige en veilige verblyf. Goeie ligging.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Francois vir julle mooi kommentaar! Julle was model gaste en ons wens julle alles van die beste toe met die twee klein vierbeen kinders wat julle hier kom haal het,
Georgin K - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was baie stil, rustig en ons was behandel soos konings.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Georgin vir hierdie mooi kommentaar. Ons het dit geniet om julle bietjie te bederf!
Met ons beste wense
Wendy T - Mrt 2022
Gemiddeld
Pragtige uitsig, lekker kos en wonderlike gashere!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Wendy vir jou pragtige kommentaar! Dit was lekker om julle vir 'n tweede keer hier te kan ontvang. Ons hoop dat julle gereelde besoekers hier kan word. Tot 'n volgende keer met net ons beste wense.
Natasha G - Mrt 2022
Gemiddeld
Het so lekker gekuier daar. Oom Lucas en Tannie Anna is so ongelooflik vriendelik. Dis verskriklik netjies. Sou nog n aand wou bly. Die ontbyt was bitterlik lekker gewees. Sal definitief weer daar gaan bly.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Natasha vir hierdie pragtige kommentaar! Ons het ook julle as model gaste baie geniet. Julle kan gerus weer hier by ons kom bly - ons deure staan vir julle oop.
Anton V - Mrt 2022
Gemiddeld
Erika27 is hoogs aantebeveel.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Anton en Hilda vir julle mooi kommentaar! Ons het julle as wonderlike gaste baie geniet ! Hoop werklik dat ons julle as gaste weer hier sal kan huisves . Net ons beste wense vergesel julle vir die toekoms.
Lucas en Anna
Antoinette L - Mrt 2022
Gemiddeld
Die beste 2 gashere ooit, hul het hul uitstekend van hul taak gekwyt.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Antoinette vir hierdie pragtige kommentaar in oorvloed! Ons het lekker saam met julle gekuier en ook die tyd saam met julle ander twee gaste baie geniet! Baie groete ook aan hulle. Hoop om julle weer spoedig hier te kan ontvang.
Met ons mooiste wense
Liz B - Mrt 2022
Gemiddeld
Lucas and Anna are the most welcoming hosts!
Erika27 se terugvoer
Thank you Liz for your very kind comments. We also enjoyed you staying with us! Would love having you back in the future !
With kind regards
Lucas and Anna
Pierre J - Mrt 2022
Gemiddeld
Uitstaande en uitstekend!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Pierre vir hierdie mooi kommentaar en ook dat julle die ontbyt saam met julle gaste so geniet het! Ons hoop dat ons julle weer eendag hier by ons sal kan huisves.
Met ons beste wense
Coenraad P - Mrt 2022
Gemiddeld
At a loss of words!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Coenraad vir hierdie spesiale kommentaar! Dit was baie lekker om julle hier te huisves en ons hoop dat ons weer by 'n volgende geleentheid julle sal kan ontvang !
Met ons allerbeste wense
Martha V - Mrt 2022
Gemiddeld
Ons het die verblyf uitermate geniet.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Martha vir hierdie spesiale kommentaar! Groot waardering daarvoor! Ons het baie lekker ook saam met julle as gawe gaste gekuier. Ons huis staan altyd vir julle oop!
Met ons mooiste wense,
Lucas en Anna
Wendy T - Feb 2022
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang. Kamer was baie mooi en die beste uitsig.
Erika27 se terugvoer
Baie baie dankie Wendy!
Dit was lekker gewees om julle as baie gawe gaste by ons te kon ontvang ! Ons sal julle graag weer hier wou sien !
Met ons mooiste wense
Lucas en Anna
Rex H - Jan 2022
Gemiddeld
Overnight stay between Cape Town and Port Elizabeth.
Erika27 se terugvoer
Thank you very much Rex, for your lovely comments. We also really enjoyed being your hosts and would hope to have you back here again as guests. We wish you just the best for the future.
Regards,
Lucas and Anna.
John S - Jan 2022
Gemiddeld
Excellent, however the owner should consider a bar fridge for each room.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie John vir julle gewaardeerde kommentaar. Ons verstaan die voorstel oor die aparte yskassies en gaan die kwessie binne die volgende kapitaal begroting oorweeg!
Fred H - Jan 2022
Gemiddeld
One of the most beautiful, modern, spacious rooms I have had the privilige in staying over at.
Erika27 se terugvoer
Thank you Fred for you very kind comments. It was just a pleasure to pack you some sandwiches for the road back. Hope to see you again for a next stay !
With our kindest regards
Lucas and Anna
Jané C - Jan 2022
Gemiddeld
Rustigheid, Netjies en lekker.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jane vir jou mooi kommentaar! Ons was bly om julle hier as gaste te kon ontvang!
Met goeie wense
Lucas en Anna
Danie (d) J - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekend, netjies en skoon.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Danie vir jou mooi kommentaar! Ons het julle as gawe gaste baie geniet en hoop dat ons julle spoedig weer hier kan verwelkom !
Met ons goeie wense
Lucad en Anna
Thea M - Des 2021
Gemiddeld
'n Heerlike verblyf.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Thea vir julle mooi kommentaar! Ons sien uit om julle weer hier te kan verwelkom !
Ons mooiste wense vergesel julle!
Lucas en Anna
Karel D - Des 2021
Gemiddeld
Very clean, well equipped. Great hospitality. Excellent experience.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Karel, vir julle mooi kommentaar. Julle was lekker gaste en ons het die kuier saam met julle baie geniet. Ons mooiste wense vir julle en ons hoop dat ons julle weer erens in die toekoms hier by ons sal kan ontvang.
Lucas en Anna.
Casper B - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekende plek sal beslis aanbeveel.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Casper dat julle by Erika27 oorgeslaap het! Julle was baie gawe gaste en ons het lekker saam met julle gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te huisves en wens julle net die mooiste toe vir die 2022 jaar !!
Lucas en Anna
Jakkie V - Nov 2021
Gemiddeld
Netjies en vriendelike bederfies.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jakkie vir die pragtige kommentaar. Julle was gawe gaste en ons sal julle enige tyd weer hier by ons wil verwelkom.
Met net ons beste wense vir julle.
Lucas en Anna
Johan K - Okt 2021
Gemiddeld
Fabulous stay at Erika27.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Johan en Wendy vir julle pragtige kommentaar! Julle was modelgaste en ons het die kuier saam met julle baie geniet! Ons mooiste wense vir julle en ons hoop dat ons julle weer erens in die toekoms hier by ons sal kan ontvang.
Koos C - Okt 2021
Gemiddeld
Absoluut uitmuntend.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Koos vir hierdie wonderlike kommentaar. Julle was gawe en gemaklike gaste en dit was vir ons baie lekker om julle by ons te huisves. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Met net ons beste wense,
Lucas en Anna
Riaan K - Okt 2021
Gemiddeld
Home away from home
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Riaan vir julle wonderlike kommentaar! Ons het julle verblyf baie geniet en hoop dat ons julle weer kan huisves. Met net ons beste wense vir julle!
Lucas en Anna
Chris S - Okt 2021
Gemiddeld
Great.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Chris, vir julle pragtige kommentaar. Julle was modelgaste en ons het die kuier saam met julle baie geniet. Ons mooiste wense vir julle en ons hoop dat ons julle weer erens in die toekoms hier by ons sal kan ontvang.
Sareen H - Sep 2021
Gemiddeld
Ongelooflik lekker!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Sareen vir julle wonderlike kommentaar! Dit word so baie waardeer. Ons het heerlik saam met julle gekuier. Baie dankie vir die baie lekker gaste wat julle was! Ons deure staan altyd vir julle oop en ons sien uit na julle volgende besoek!
Met net ons beste wense
Lucas en Anna
Marlene M - Aug 2021
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike kommentaar Marlene.
Ons het dit geniet om saam met julle te kuier en ons sal julle enige tyd graag weer as gaste by ons wil ontvang.
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Mattie W - Aug 2021
Gemiddeld
Brilliant.
Erika27 se terugvoer
Dear Mattie,
Thank you so much for the wonderful review.
We also enjoyed you as guests staying with us.
We look forward to being your host soon.
With our best wishes.
Lucas and Anna
Amelia H - Aug 2021
Gemiddeld
Fantasties
Erika27 se terugvoer
Beste Amelia
Baie dankie vir hierdie pragtige kommentaar wat ons baie waardeer! Dit was baie lekker om julle as gaste te huisves! Kom bly gerus weer hier as julle in ons kontrei kom!
Met vriendelike groete
Lucas en Anna
Nina J - Aug 2021
Gemiddeld
Heerlike sussies-en-ma wegbreek
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Nina vir hierdie mooi kommentaar. Dit was ook vir ons lekker om na julle as gesin om te sien. Julle was lekker kuiermense. Ons deure is altyd vir julle oop.
Met ons beste wense,
Lucas en Anna
Lenette M - Jul 2021
Gemiddeld
Super lekker gekuier!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Lenette vir hierdie pragtige kommentaar! Dis so 'n riem onder ons hart om te hoor hoe lekker julle dit ervaar het - was net so lekker vir ons gewees!
Julle is vir altyd baie welkom by Erika27!
Lucas en Anna
Stephanie B - Jul 2021
Gemiddeld
Gasvrye diens
Erika27 se terugvoer
Baie dankie! Ons het julle besoek baie geniet en ons sal graag weer julle by ons in die toekoms wil huisves!
Met net ons beste wense
Lucas en Anna
Johann T - Jul 2021
Gemiddeld
The overall service and the facilities were simply phenomenal!
Lees meerErika27 se terugvoer
Dear Johann,
Your very kind comments which relate to the essence of what we are trying to do at Erika27, are greatly valued. In the difficult times, we are experiencing at present, it is comments such as these that just keep us from losing hope and encourage us to continue providing a service that will be appreciated by our valued guests. You were model guests indeed and we have also really enjoyed your stay with us and the wonderful conversations we had after breakfast. Hope to see you again soon and special greetings to Sheeba.
With our warmest regards,
Lucas and Anna.
Marietjie S - Jun 2021
Gemiddeld
Wonderlike en vriendelike mense wat jou so tuis laat voel.
Erika27 se terugvoer
Beste Marietjie
Baie dankie vir jou baie mooi kommentaar wat ons werklik waardeer! Julle was wonderlike gaste en dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang en met julle te gesels! Hoop daar is weer 'n kans in die toekoms om julle te kan bederf!
Vriendelike groete
Lucas en Anna
Leriche M - Jun 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Leriche vir jou aanbeveling wat ons so baie waardeer. Dis so lekker om gaste hier te kry wat dit so by ons geniet het. Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms hier sal kan ontvang. Met ons beste wense,
Lucas en Anna
Rozanne T - Jun 2021
Gemiddeld
Geen woorde kan beskryf nie!
Erika27 se terugvoer
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike kommentaar! Dit was ons voorreg om julle as gaste hier te kon huisves! Ons huis staan altyd vir julle oop!
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Jannewiv M - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam gewees.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jannewiv vir die lekker kuier hier by ons. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang. Met net ons mooiste wense. Lucas en Anna
Hannelie G - Mei 2021
Gemiddeld
Uitstekende diens by Erika27, dis 'n moet vir almal.
Lees meerErika27 se terugvoer
Baie dankie Hannelie vir jou baie gewaardeerde aanbeveling. Julle was wonderlike gaste en dit was lekker om julle te bederf. Net ons beste wense vir julle.
Lucas en Anna
Erika V - Mei 2021
Gemiddeld
Die lekkerste verblyf ooit!
Erika27 se terugvoer
Baie, baie dankie, Erika vir hierdie wonderlike kommentaar! Ons het jou verblyf hier baie geniet, in die besonder die lekker gesels met jou. As jy weer in hierdie omgewing kom, kom drink gerus koffie en dan kan ons weer bietjie kuier!
Met net ons beste wense,
Lucas en Anna
Christelle V - Mrt 2021
Gemiddeld
Wonderful stay. Excellent hospitality.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Christelle vir julle wonderlike kommentaar! Dit was baie lekker gewees om julle as gaste te kon kry en ons sien uit om julle weer erens in die toekoms te kan ontvang!
Baie voorspoed en geluk vir die res van die jaar!
Lucas en Anna
Johan D - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige, netjiese bekostigbare verblyf.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Vicky, vir julle baie spesiale kommentaar. Julle was baie lekker gaste en ons het ook lekker gekuier. Julle is meer as welkom en ons ontvang julle met graagte.
Lucas en Anna.
Sandra M - Jan 2021
Gemiddeld
Ontspanning.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Sandra vir julle gewaardeerde kommentaar. Ons het dit baie geniet om julle famielie by ons te huisves. Baie voorspoed vir 2021 vir julle. Lucas en Anna
Johan V - Des 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier by Erika27. Sal dit definitief aanbeveel.
Lees meerErika27 se terugvoer
Baie dankie Johan vir julle kommentaar. Dit word baie waardeer. Dit was ook vir ons 'n groot plesier om julle by ons te huisves en ons sien uit daarna om julle weer hier te sien. 'n Baie mooi 2021 word vir julle toegewens. Lucas en Anna
Elbé N - Des 2020
Gemiddeld
Great location, amazing views, friendly hosts.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Elbe vir julle mooi kommentaar. Kom maak gerus weer 'n draai by ons wanneer julle hier weer aandoen.
Met ons mooiste wense. Lucas en Anna
Stephen C - Sep 2020
Gemiddeld
Goeie akkommodasie.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ons het julle kort verblyf geniet en hoop om julle weer binnekort te sien.
Met ons beste wense
Lucas
John P - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon, vriendelik, perfek.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie John, vir jou baie positiewe kommentaar. Hoop julle hou lekker vakansie in julle see-huis.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18