Bergville Akkommodasie by Erin Cottage and B&B | LekkeSlaap
+22

Erin Cottage and B&B

Erin Hoofslaapkamer
was R850
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas en die en suite-badkamer het 'n spa-bad, 'n stort en ondervloerse verhitting. Die kamer in het ook gratis WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolf en lei na 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Erin Protea Kamer
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die oopplan-kamer is ruim en gerieflik en het lugversorging, 'n kombuisie, klein sitarea en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Dit is ideaal vir 'n paartjie en 1 kind in 'n bababedjie of op 'n slaapbank. Die kamer het 'n uitsig op die Drakensberg en 'n klein stoepie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Erin Kothuis
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenslaapkamerkothuis is in die tuin en bied privaatheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, 'n stort en ondervloerse verhitting. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n ekstra gesinslid en lei na 'n stoep. Die eenheid bied ook gratis WiFi en DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R850
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Erin-rylaan, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbqRD8RVcu5GvPsQ19TzICSfdMVRCeIKp3MQBLepGpHHGGUWh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R74 Erin Drive 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -28.732850996984 29.348108992729
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za