Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erusno

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die hawe.

Erusno het 2 slaapkamers en voorsien slaapplek aan 5 persone. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplankombuis is toegerus vir selfsorg. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met DStv. Langs die leefarea is daar 'n braaikamer met gemaklike meubels en 'n slaapbank.

Skoonmaakdienste is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenheid beskik oor 'n alarmstelsel en motorhuis met 'n elektriese deur.

Die hoofstrand en winkels is stapafstand van die eenheid. Lambertsbaai bied 'n kindervriendelike vlakwaterstrand langs die hawe asook verskeie eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Erusno sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 66 resensies vir Erusno
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Erusno het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMWQ4YjRiLTE5NTEtNGNmNC04OTZkLTJmZGE2ZDllNDQwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 66 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377