Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape B&B

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Escape B&B is sowat 8 km vanaf Dundee geleë en bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat KwaZulu-Natal se slagvelde en omgewing wil verken.

Escape B&B bied verblyf in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste, 3 chalets, 'n kothuis, en 8 kampeer- en karavaanstaanplekke. Die gastekamer, chalets en kothuis het elk dubbel- of enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kampeer- en karavaanplekke het elk plek vir 6 gaste en het water- en kragpunte. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe met 3 storte en 3 toilette gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Escape B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Escape B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e172c23c70ab8d86db61321364d0ee2c5f05d3ee31a1c79a7a02f18afe9e9de202422abefb4fab32d0cee0fcd5ab81ad01f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Off the D108 Mosswan Farm 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.153254 30.310742