LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Escape to the Sea | LekkeSlaap
+9

Escape to the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson-laan 19, Seascape Lodge, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Escape to the Sea is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Uvongo, Margate, net 500 m van die strand af.

Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, hoekbad en 'n toilet. Twee toiletrolle, 50 ml skottelgoedseep en 50 ml ontsmettingsmiddel word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met OpenView en gaste is welkom om hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om DStv te kyk.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-geriewe. Daar is veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Uvongo het 'n verskeidenheid doendinge soos duik, swem, branderplankry, visvang en meer. Gaste kan die plaaslike restaurante, koffiewinkels en winkels besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Escape to the Sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nicholson-laan 19, Seascape Lodge, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson-laan 19, Seascape Lodge, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3631e14418d4d0e519fb62b9eb8651755987a5b83fb731414101bf3fa35de5cff064f14dc6a660b01fcdf9d6d5d87f02f803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag(plek vir 4) 19 Nicholson Avenue Seascape Lodge 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.83124 30.39571
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!