LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Escape with Views | LekkeSlaap
+39

Escape with Views

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Escape with Views
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marge K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous Fish Hoek holiday home.

We had a wonderful stay at Escape with Views. The views are lovely, from early morning sunrise to watching the sunset! Night time was so beautiful as the town is pretty with all the lights! We found our host, Chris, was very welcoming. The house has everything that you need and more! Fresh and clean, with comfortable beds.The kitchen is well equipped to make any woman happy! We loved sitting on the deck for sundowners and enjoyed our morning coffee watching the town come alive! Only a short trip to have a lovely swim at the Fish Hoek beach or for a short walk! We would recommend this home to anyone as it really is a lovely, large family home to enjoy! Thank you, Chris, for making our stay memorable. We will definitely be back!

Escape with Views's terugvoer

Dear Guests
We are thrilled you enjoyed your stay and the many advantages of "an esCape with Views". Thank you for your honest and very positive 5-star assessment of your recent stay, rest assured we will en-devour to maintain our always high standards of safety, cleanliness, comfort, customer service, and value for money accommodation to ensure all our future guests have your same very memorable and most enjoyable experience. Marge you and your husband will always be very welcome here.
An esCape with views

Escape with Views
Trixie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Trixie S
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Pragtige uitsig! Vuil by aankoms; moes self skoonmaak. Eienaar bly ook op perseel en het werkers gekry om ‘n tuinpaadjie te bou. ‘n Gekap in jou ore is nie aan te bevele vir sielerus nie. Eienaar moes twee keer gevra word en gekontak word voor hy die bouery gestop het.

Escape with Views's terugvoer

Hi Trixie

Die tuinmuur is alankal klaar en verbeter 'n pragtige tuin, skoon akkommodasie is vir my nie onderhandelbaar nie en ek probeer altyd om vriendelik en behulpsaam te wees, sien vorige positiviewe ondervindings. Fish Hoek en die uitsig van die huis is onverbeterlik,skoon akkommodasie, uitsig en private ruimte verwag gaste.

Escape with Views

Escape with Views
Tobie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie S
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig met gemaklike ruimte om te ontspan en 'n vriendelike, behulpsame gasheer.

Die eenheid het die mees fantastiese uitsig oor die see, dorp en berge deur die groot aaneenlopende glas en skuifdeur wat uitloop op 'n balkon. Die kombuis is goed toegerus met skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond en vierplaatstoof-oondkombinasie. Daar is 'n groot gemaklike sitkamer en eetkamer. Die slaapkamers en genoeg moderne badkamers was skoon en netjies. Ons gasheer Chris was vriendelik en baie behulpsaam, hy het ons selfs begelei met die uitklim van Elsies Peak agter die huis wat 'n asemrowende uitsig oor Vishoek sowel as Simonstad gee. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie Chris. Ons kan die vakansieverblyf hoog aanbeveel.

Escape with Views's terugvoer

Beste Tobie,
Baie dankie vir jou vyf-ster evalueering, ons is altyd baie bly as gaste hul vakansie so geniet, veral as ons ook 'n bietjie positief kon bydrae tot 'n goeie eindresultaat. U kan ook trots wees op die manier wat julle familie so eerlik en respekvol was, dit was 'n groot plesier om julle die nabye berg (Elsies) te wys en ek self het dit baie geniet.
Groete
Escape with Views

Escape with Views
Mia A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A
Enkelreisiger

Wonderful view and a warm welcome.

I came for a wedding and had the most wonderful long weekend. One cannot talk about this guesthouse without mentioning the view! Overlooking Fishhoek, the beach and False bay, you could spend your holiday just relaxing here. A perfect balance between a warm welcome and privacy, I was really able to just relax. The house is on two levels, with the bedrooms down one flight of stairs. The kitchen is fully equipped and was comfortable to cook in. The three bedrooms in the front of the house all have doors leading to the balcony. This will be perfect for groups or families. The guesthouse is safer than most places, as access to the road is monitored.

Jesse D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome wegbreekplek, wonderlike ervaring.

Pragtige uitsig, baie ruim en vriendelike eienaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome getaway place, wonderful experience.

Beautiful view, very spacious and friendly owner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Escape with Views's terugvoer

It was a pleasure hosting normal friendly people like you. Jesse you welcome back anytime.
What you saw in pictures is what you got you gave us 5/5 for value for money .5/5 for cleanliness, and 5/5 for customer service its very important to us and we are very pleased you and your guests found it so.

an esCape in the Cape with stupendous views

Escape with Views
Hilary L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die verblyf het my aangenaam verras, lekker ruim vertrekke, met see-uitsig en balkon. Dit was 'n goeie wegbreek weg van die gewoel van die stad en sal beslis weer gebruik.

Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofweg 76, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyO5cexLDDs4dn7ahrOdVj4CugKwNezS87RXc6sgUweznqsxSqO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 10 persone) 6 5 1 5 76 Highway Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -34.142636885483 18.429015562119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!