LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Escape with Views | LekkeSlaap
+39

Escape with Views

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofweg 76, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Escape with Views is 'n dubbelvierdieping-selfsorghuis teen die berg in Vishoek met 'n uitsig oor die dorp, die strand en Valsbaai se vallei. Dit is die ideale basis vanwaar Kaapstad se vele besienswaardighede verken kan word.

Dié huis bied slaapplek vir 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 2 dubbelstapelbeddens wat ideaal is vir klein kinders. Die vierde slaapkamer bied slaapplek aan 7 kinders en slaapreëlings vir volwassenes kan op versoek aangepas word. Die vyfde slaapkamer het 'n en suite-stort en 'n toilet, en daar is 'n koningingrootte-bed in die kamer.

Drie van die kamers front na die see en lei na die lang balkon met pragtige uitsigte oor die see, hoofstraat, vallei en die berge.

Al die badkamers het 'n stort en 1 badkamer het ook 'n bad. Daar is ook 2 gastetoilette.

Die huis het 'n moderne, ruim kombuis, 2 eetareas en 'n oopplan-sitkamer met balkonne wat 'n asemrowende 270º-uitsig bied.

Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV en lei na 'n balkon met 'n draagbare braai.

Vishoek is 'n tydlose kusdorp en 'n gewilde toeristebuurt langs Valsbaai se kus in Kaapstad. Dié oudwêreldse vissersdorpie is bekend vir sy witsandstrande, warmer water en kompleks grotsisteem waar prehistoriese menslike fossiele gevind is.

Slaapplek

’n Bespreking by Escape with Views sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Kroaties
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Escape with Views
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofweg 76, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Escape with Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofweg 76, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyO5cexLDDs4dn7ahrOdVj4CugKwNezS87RXc6sgUweznqsxSqO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 10 persone) 6 5 1 5 76 Highway Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -34.142636885483 18.429015562119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!