Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernedette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Escape
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Izette R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette R
Gesin met tieners

N netjiese opset met gerieflike beddens. Pragtig skoon.

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en skoon. Daar was tee en melk wat altyd welkom is. Goeie gerieflike beddens en slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The stay was nice and quiet. Very relaxing. I enjoyed it very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letetia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letetia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Alles was 100%, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ten volle toegerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwandre M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwandre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd gehad, beste plek om 'n goeie wegbreek te vat na n lang stresvolle week.

Baie great plek en baie privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene W
Saam met vriende

Baie netjies en baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ons kuier was heerlik, net te kort! Escape is baie netjies en Bernadette is vriendelik, gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf.

Baie netjiese en skoon eenheid met alles wat mens nodig mag hê vir 'n kort verblyf. Ideaal geleë as mens die Tankwa trek fietsrit kom ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bernedette se vriendelikheid en hulpvaardigheid so laataand was fantasties en haar plek is pragtig! Heerlik geslaap.

Die ekstras soos beskuit, sjokolade en wattepakkie op bed was 'n bonus en word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 4, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32494fe216b41eec2e9ca14b9e545fb8daa56b3943840cd06b941e9ab974940e90fab44d24716a67cfddeef1f53e845d1e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 4 Pretorius Street Prince Alfred's Hamlet 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.292752736143 19.325130930727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem