Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esperance Farmstay @ Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperance Plaas, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Esperance Farmstay @ Manor is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se werkende plaas, in die Breederiviervallei, langs die R60. Die kothuis bied 'n rustige omgewing en 'n ongelooflike uitsig oor wingerde en op berge.

Hierdie kothuis grens aan die gasheer se hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis het lugversorging, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.

Die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n omheinde stoep met 'n braai-area. Die area het 'n uitsig oor die wingerd. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gasheer se swembad en daar is veilige parkeerplek.

Die gashere woon op die perseel en het 'n vriendelike hond, wat gereeld op die plaas gesien kan word. Die plaas het 'n wynkelder waar gaste wynproe-geleenthede kan bespreek, en daar is Red Angus-beeste.

Slaapplek

’n Bespreking by Esperance Farmstay @ Manor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Esperance Farmstay @ Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Esperance Plaas, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esperance Farmstay @ Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperance Plaas, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjdkZTA5LTE3NjItNDIwNi1iZDg4LWUwYmFmOGRkMTk2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Esperance Farm Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.657310386049 19.53935778447