Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esperanza

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 46, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Esperanza is 'n gastehuis in die hartjie van Lichtenburg, Noordwes. Dit is ideaal vir oordeelkundige sakelui en vakansiegangers wat op soek is na meer as net 'n hotelkamer. Esperanza is net 'n klein entjie se stap vanaf die NWK, die plaaslike ondernemings en winkelsentrums, soos Bolatse Canvas, Henwil Chickens en Boereklong.

Ons het 8 eenhede met en suite-badkamers om van te kies en het definitief iets wat geskik sal wees vir jou. Ons bied meer as net akkommodasie. Gaste het toegang tot ons sitkamer en internet is beskikbaar in elke kamer. Ons bied ook 'n wasgoeddiens.

Ons het uit ons pad gegaan om Esperanza so huislik en rustig as moontlik te maak. Sodra jy ons drumpel betree sal dit vir jou voel asof jy by jou vriende aangekom het. Ons beskou ons sitkamer en eetkamer as 'n verlengstuk van jou kamer.

Esperanza kry sy naam by die blom met dieselfde naam. Dit beteken ook "hoop" en ons is trots op ons gasvryheid en professionele diens.

Ommuurde parkeerplek is agter die gastehuis beskikbaar en bied sekuriteite. Ons het ook 'n lieflike tuin waarin gaste kan ontspan en die stilte kan geniet. Verder het ons genoeg stoorplek vir tasse en die WiFi is gratis. (Onthou asseblief om jou eie skootrekenaar of iPad saam te bring.)

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 4 resensies vir Esperanza
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 9

Ligging

  • Republiekstraat 46, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 46, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ZTQ5Yjk5LTM4MGQtNGE0MS1iNDY4LTc1MjI1NWExODhlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 3) 4 5 1 4 46 Republiek Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.153983361057 26.157707696924
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem