LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Espérance Guest House | LekkeSlaap
+54

Espérance Guest House

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Espérance Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Horst P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Horst P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was deur julle geboek, het volledig vooruit betaal en het voor dooiemans deur kom staan.

Toe ons by Espérance Guest House aangekom het, het ons voor geslote hekke gestaan. Daar was niemand by ontvangs en ek het toe vir mev. Pretorius gebel. Sy was redelik verbaas om van my te hoor. Na 'n tydjie het mev. Alberts van Alucarni Guest House op gedaag. Espérance het met haar gereël om ons te akkommodeer. Die akkommodasie was puik by Alucarni, ons sal beslis weer daar tuis gaan as die geleentheid hom bied.

Espérance Guest House's terugvoer

Goeie dag,

Ek het aanmekaar gebel en elke keer by jul dogter uitgekom. Bly jul lekker gebly waar ek vir jul alternatiewe booking gemaak het. Jul altyd weer welkom. Jammer vir die ongerief.

Vriendelike
Groete
Riekie

Espérance Guest House
Marina C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf met lekker swembad om in af te koel.

Riekie het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Die kamers was skoon en netjies en baie smaakvol gemeubileer. Sy het ons genooi om in die swembad af te koel. Ons het die volgende oggend baie vroeg vertrek en sy het vir ons 'n heerlike ontbytpakkie saam gegee. Ek kan Espérance Guest House aanbeveel vir enige reisiger of familie wat wil oornag in Upington. Ek het slegs 'n klein wasbakkie in die kombuishoekie gemis.

Espérance Guest House's terugvoer

Goeie dag,

Bly jul het lekker gebly. Kamer waar jul ingeboek was is nie 'n selfcatering kamer nie. Sal jul definitief volgende keer in een van die ander gastekamers of woonstel sit wat selfcatering is.

Altyd weer welkom.

Vriendelike Groete,
Riekie

Espérance Guest House
Amanda L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het in een.

Rieks, die eienares, is baie vriendelik, kamer pragtig met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik afgekoel in die swembad na 'n warm dag in Upington. Heerlike ontbyt gehad die volgende oggend. Sal Esperance Guesthouse beslis aanbeveel en sal weer daar oornag indien nodig.

Espérance Guest House's terugvoer

Baie dankie, jul altyd weer welkom.

Vriendelike Groete
Riekie

Espérance Guest House
Tanya S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Gesin met tieners en kleuter.

Ons het baie welkom gevoel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ons het die heerlikste ontbyt gekry. Die kamers is baie netjies en mooi gedoen met 'n lugversorger wat vir seker nodig was. Die gastehuis is naby die Kalahari Mall asook die Oranjerivier Wynproe Sentrum. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan wanneer ons Upington toe gaan.

Espérance Guest House's terugvoer

Baie dankie Tania

Jul altyd weer welkom.

Vriendelike Groete
Riekie

Espérance Guest House
Jan M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vandat ons daar aangekom het en vreeslik vriendelik ontvang is tot op die einde was die vakansie/verblyf vyfster.

Absolute goeie waarde vir jou tyd en geld.

Espérance Guest House's terugvoer

Dankie, julle is altyd weer welkom.

Vriendelike groete
Riekie

Espérance Guest House
Karien F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien F
Besigheidsreis

Asemrowend, vriendelike warm verblyf.

Warm ontvangs ontvang van die gasvrou. Kamers netjies skoon en baie mooi. Sal net daar oornag as ons weer deur Upington reis.

Espérance Guest House's terugvoer

Baie dankie. Jul is altyd weer welkom. Dit is lekker om sulke wonderlike gaste te ontvang.
Vriendelike groete,
Riekie

Espérance Guest House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserlaan 5, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtd1IPN6GR6b5XDdkwNI9uoK5WUmqJ24ah24KlnV8azAfWziP8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 5 Visser Avenue Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.438568172907 21.27170747791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!