Struisbaai Akkommodasie by Esta 6 | LekkeSlaap
+15
+15

Esta 6

Selfsorg
  • Vanaf R4 104 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esta-straat 6, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Esta 6 is in Struisbaai, 'n kusdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met slaapplek vir 8 gaste. Dit het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die res van die badkamers het elk 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitarea is daar 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Verder is daar 'n binne-braai, skottelgoedwasser en 'n gastetoilet.

Struisbaai is 'n klein vissersdorpie en is bekend vir 'n verskeidenheid watersport soos kajakroei en vlieërbranderry. Besienswaardighede in die area sluit die Agulhas Nasionale Park, Spookdraai-staproete en die Waenhuiskrans-grot in.

Slaapplek

’n Bespreking by Esta 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Esta-straat 6, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 104
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 104
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 104
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esta-straat 6, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFe7uI4pFcyTRfLqSiK3IPMQf98qorWg0GHw5DSgmumpiZzkx9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 104  per nag (plek vir 8) 6 Esta Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.804838194548 20.037592604756
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za