Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estelle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estelle-laan 2, Hoek van Longmoore-weg, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Estelle Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis in Robertsham, Johannesburg. Dis naby al die hoofweë en sowat 1,6 km vanaf Gold Reef City Amusement Park en die Apartheid Museum. The Glen Shopping Centre is sowat 5 km ver. Die kothuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, gaste wat vriende en familie besoek, sakereisigers en vakansiegangers.

Estelle Cottage bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfood, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 kinders onder 12 jaar bied.

Daar is 'n geplaveide area buite met 'n etenstafel en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel vir 2 voertuie beskikbaar.

Die kothuis word deur die gashere, Azaad en Faeeza, besit en bestuur en hulle is beskikbaar vir enige navrae.

Slaapplek

’n Bespreking by Estelle Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Azaad Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Estelle-laan 2, Hoek van Longmoore-weg, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estelle-laan 2, Hoek van Longmoore-weg, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a4744bfa012b4e56ed8d0f6833acb50ec398cfacb4590443e108f853e0de682cd12124f25311e3d25fc0f931c3863af5871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 Estelle Avenue Cnr Longmoore Road, Robertsham 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.25313 28.00931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem