15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 31 Aug 2020.
Waterkloof Ridge Akkommodasie by Ester Gaste Tuiste | LekkeSlaap
+19
+19

Ester Gaste Tuiste

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifflaan 317 , Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Ester Gaste Tuiste is 'n moderne woonstel met 'n ouwêreldse bekoring op die eienaar se perseel in 'n luukse buurt in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuur- en kultuurtrekpleisters, asook ou geboue en museums.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en toonbank met stoele. Daar is ook WiFi, 'n TV waarop Netflix en DStv gekyk kan word. 'n gemaklike sitkamerstel, werkstasie en veilige parkeerplek.

Ester Gaste Tuiste is naby winkels, restaurante, koffiewinkels, natuur- en kultuurtrekpleisters, hospitale en hoofweë.

Slaapplek

’n Bespreking by Ester Gaste Tuiste sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Clifflaan 317 , Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifflaan 317 , Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88fd1d6093c86ee72272285875d9c7883aed73e144f2d46392c98a5f6439cb8f817f4b3c9d1bce1bc0727bee98f25e63549c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 317 Cliff Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.810821 28.234523
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za