Johannesburg Akkommodasie by Esther’s Guest House | LekkeSlaap
+19
+19

Esther’s Guest House

12 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R350 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tramway-straat 6, Turffontein , 2190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Esther’s B&B is in Turffontein in Johannesburg Suid en bied veilige en ontspanne verblyf, omring deur 'n verskeidenheid doendinge in die area.

Verblyf is beskikbaar op 'n selfsorg- of B&B-basis. Die instansie het 2 eenhede wat slaapplek bied aan 6 gaste. Die groot en suite-slaapkamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n privaat ingang.

Doendinge in die area sluit die Apartheid Museum, Gold Reef City and Casino, die Nasrec Expo Centre en FNB Stadion in.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 12 resensies vir Esther’s Guest House
Netheid
2.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Tramway-straat 6, Turffontein , 2190, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Johannesburg Gauteng
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tramway-straat 6, Turffontein , 2190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOndH3Fiah5o84jzR3lC2TsM6XSY8l0oLqeUD470wjn22llOkGq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 6 Tramway Street Turffontein 2190 Gauteng 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -26.24376 28.02957
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za