Estoril 27 on Diaz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Estoril 27 on Diaz bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die lieflike Estoril Villas-kompleks in Mosselbaai. Dié woonstelkompleks is binne stapafstand vanaf Diaz-strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is 'n derde, kleiner slaapkamer met 'n stapelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers deel die tweede badkamer. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler in die sitarea. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring indien hul DStv wil kyk.

Daar is 'n balkon met braaigeriewe en stoepmeubels. Die perseel is naby verskeie winkels en restaurante asook die Diaz Water Park.

Slaapplek

'n Bespreking by Estoril 27 on Diaz sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Estoril 27 On Diaz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false