Voorbaai Akkommodasie by Estoril 3 | LekkeSlaap
+10
+10

Estoril 3

Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-oos, Diasstrand, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril 3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Diasstrand in Mosselbaai. Die woonstel is perfek vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf wat naby die besienswaardighede van die Tuinroete is.

Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep lei. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en daar is 'n skuifdeur wat na die stoep lei met braaigeriewe. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad wat naby Estoril 3 is. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die kompleks is naby Diasstrand, 'n waterpark inkopiesentrums en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach Boulevard-oos, Diasstrand, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-oos, Diasstrand, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzKjsZh0kDQsSSW8gc12GGFC1lvx6Lm3WPc7VXVB8CtTOxKNjZU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) Beach Boulevard East Diaz Beach 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.160863979568 22.108865268304
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za