Estoril 35
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Estoril 35 is 'n selfsorgwoonstel in Diaz in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Hierdie gewilde dorp is bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die gewilde Garden Route-kasino, lang goue strande en verskeie natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede.
Die woonstel is ten volle toegerus en gemeubileer. Dis op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers. Die woonstel spog met 'n lieflike uitsig oor die see en waterpark. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die TV-kamer wat slaapplek aan 2 ekstra gaste bied. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefkamer het gemaklike banke, 'n tafel met sitplek vir 6 en 'n TV met volle DSTV-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, en gasbraaigeriewe en sitplek.
Daar is verskeie doendinge in Mosselbaai, soos diep see visvang, haaihokduik, skeepwrakduik, bootry, rekspring en vryval.
Diaz se waterpark met waterwurms en 'n glyplank is skuins oorkant die woonstelblok.
Ekstras ingesluit is 'n haardroër en 'n strykyster . Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Ekstra skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek. Die aanvanklike aankoms skoonmaakdiens is ingesluit.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die verblyf is slegs 5 minute se stap vanaf die waterpark en die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Estoril 35 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Jaar gelys 2
Ligging
- Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril 35 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5