Estoril 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Estoril 8 is in 'n sekuriteitskompleks in die bekende Diaz-strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskikbaar oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en 'n enkelbed.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Die woonstel is 10 minute se stap tot die rand van die water. Daar is ook verskeie besienswaardighede soos die Cape St Blaize vuurtoring, Mosselbaai Gholfklub, Ochre Barn, Ther Old Joinery, die Oorlogsgedenkteken, Zorgfontein Wildsplaas, Botlierskop Privaat Wildreservaat en Jukani Predator Park. Doendinge in die area sluit haaihokduik, skeepswrakduik, motorbootvaart, informele nedersetting toere, reksprong en valskermspring in.

Slaapplek

'n Bespreking by Estoril 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Estoril 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]