Mosselbaai Akkommodasie by Estoril Beachfront Condo | LekkeSlaap
+42
+42

Estoril Beachfront Condo

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kus Boulevard, Estoril 29, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Beachfront Condo is in 'n sekuriteitskompleks in Diaz-strand, Mosselbaai en dis naby die pragtige strand, waterpark en restaurante. Mosselbaai is bekend vir sy matige klimaat, goue strand en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en spog met 'n privaat balkon wat 'n lieflike see-uitsig het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na die balkon waar met braaigeriewe en 'n piekniektafel. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Grootbrakrivier Museum, visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Beachfront Condo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Estoril Beachfront Condo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kus Boulevard, Estoril 29, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Beachfront Condo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kus Boulevard, Estoril 29, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu28ZJ1KWvV4jX6JfXd1GYp2YKitMsFBB9Rhkzd9eSjXfxiyO38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach Boulevard Estoril, Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.160952696318 22.108990719273
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za