Voorbaai Akkommodasie by Estoril Villa 4 | LekkeSlaap
+6
+6

Estoril Villa 4

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Estoril Villa, Kus-boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Villa 4 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in die kusdorp, Mosselbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die hoofbadkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is oorgenoeg sitplek. Die leefarea lei na 'n binnebraai met sitplek. Gaste kan die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot-Brakrivier Museum in. Daar is ook doendinge soos hengel, vlerksweef, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villa 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 4 Estoril Villa, Kus-boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Estoril Villa, Kus-boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f30217d633768b0ae12fdbbfd700b45828fbb49b3de00103fa8ca3fbdaca7b19d0fcccfa8cf150e3f44aeeae205d121bb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 4 Estoril Villa, Beach Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.161052814278 22.109199801852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za