Voorbaai Akkommodasie by Estoril Villa 6 | LekkeSlaap
+14
+14

Estoril Villa 6

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard , Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Villa 6 is in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Dié streek is bekend vir matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 5-6 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelslaapbank. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar in die sitkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër en eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eenheid lei na 'n privaat eenheid en het ook 'n TV, DStv, linne, handdoeke en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot-Brakrivier Museum in. Doendinge in die area sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villa 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Estoril Villa 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach Boulevard , Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villa 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard , Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYV80B6ORh684F1XGW7eob2CseKWzIoz9CGrvpbrSPktnUSviHD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach Boulevard Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.161029113937 22.109065947636
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za