Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villa 72

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, 72 Estoril Villa, Diaz-strand, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Estoril Villa 72 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai geleë is. Die woonstel is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge op die Tuinroete.

Die woonstel is op die derde vloer (slegs bereikbaar met trappe) en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof, breekware en eetgerei. In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel, sowel as 'n TV met toegang tot meer as 200 DSTV kanale. Die sitkamer lei na die stoep met ten volle toegeruste braaigeriewe en n asemrowende see uitsig.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Die kompleks is net 400 m van Diaz-strand af en ryafstand vanaf winkelsentrums, restaurante en Hartenbos se middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villa 72 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Estoril Villa 72
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beach-boulevard Oos, 72 Estoril Villa, Diaz-strand, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villa 72 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, 72 Estoril Villa, Diaz-strand, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28197546652c9284ea95ddf6ccb7d81cba1391c65f5fd23fa3b6dae7d6c0e210f380401ea95aa2e1da594495ce02569e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Beach Boulevard East 72 Estoril Villa 0650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161563461659 22.109114331033