Voorbaai Akkommodasie by Estoril Villas 69 | LekkeSlaap
+14
+14

Estoril Villas 69

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East-boulevard, 69 Estoril Villas, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Villas 69 is in 'n veilige kompleks in Diazstrand in die hawedorp Mosselbaai geleë. Die streek is bekend vir die matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is 'n TV met DStv en 'n gemaklike sitkamerstel in die leefarea en dit lei na 'n balkon met 'n braai-area en 'n buite-etenstafel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot Brakrivier Museum in, en doendinge sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villas 69 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Estoril Villas 69
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach East-boulevard, 69 Estoril Villas, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villas 69 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East-boulevard, 69 Estoril Villas, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vI9pDt7c4r9y9IFVzvwBkYcOIj8aFbyE6E1dkcEkTMrci65U7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach East Boulevard 69 Estoril Villas 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-14:00 10:00 -34.161589844614 22.109143475463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za