Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Estoril Villas Holiday Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks net 500 m vanaf Diaz-strand en Diaz Waterpark in Mosselbaai.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n toonbank. Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Daar is 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af.

Gratis vesel-internet word voorsien

Diaz-strand is gewild onder gesinne en die kompleks is naby ander strande, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villas Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Estoril Villas Holiday Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Jaar gelys 7

Ligging

  • Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villas Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8a8b8c337d3eb4a483f90ad26a3f7ebd3eb635d3f76d9831b0e8094f5357d8ecd9bd38bbfffb5c10d607b400784f6cfd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Boulevard Estoril Villas 78 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161600661174 22.108445457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem