Kimberley Akkommodasie by Estralita Guest Rooms | LekkeSlaap
+38
+38

Estralita Guest Rooms

26 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R590 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonstraat 6, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estralita Guest Rooms is in New Park, Albertynshof, 'n stil buurt in die Noord-Kaap se hoofstad Kimberley geleë.

Verblyf word gebied in 3 en suite-kamer met dubbelbeddens en is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoond, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Ongelukkig is daar nie rolstoeltoegang nie.

Beskutte parkeerplek is beskikbaar in die geslote parkeerarea.

Estralita is net 'n kort entjie se ry van Newton Primêr, die stadskern, die Groot Gat en die Noord-Kaap Mall af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Estralita Guest Rooms
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Nicholsonstraat 6, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Estralita Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsonstraat 6, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhODgyNzUyLTVmZjAtNDQyMi04MzZjLTQ3MzcyY2QxYTRiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 6 Nicholson Road New Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.747975633848 24.753187000751
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za