Beacon Rocks Akkommodasie by Ettrick House | LekkeSlaap
+14

Ettrick House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Ettrick House
Netheid
3.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marlien V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik. Swembad is 'n wenner.

Baie lekker gebly. Is naby die strand. Kort net 'n mop en trappies vir die swembad.

HL H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
HL H

Teleurstellend a.g.v. gebrek aan onderhoud, nogtans lekker.

Die huis het dringend onderhoud nodig, bv. die dakplate van die motorafdak is gebreek en kan op 'n motor val. Die huis was nie deeglik skoon nie. Indien huis opgeknap en oorgedoen is, sal dit 'n ideale bestemming wees vir groot groepe.

Piet J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J

Baie lekker.

Baie lekker en naby die strand en winkels. Moet asb. net die alarmstelsel en veiligheid opskerp ─ veiligheidshekke by woonstel, skyfdeure en alarmstelsel vir huis en woonstel. Hulle kan die huis bietjie meer modern maak. Nie een TV het gewerk nie.

Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Svealaan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3c03e0900ee16d453ec85f8cf3949d07b1c481beec20e1f7bdbf2be4db82cdb54df828749a4e469c858a85c7eda766f123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 6 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.837712972148 30.392340326984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za