Beacon Rocks Akkommodasie by Ettrick House | LekkeSlaap
+14

Ettrick House

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Ettrick House
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi van R650 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie.
Die breekskadedeposito sal binne die eerste week van die daaropvolgende maand ná die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou jy by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer is, uitbetaal word.
Onthou asseblief om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Moet asseblief nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal jy die volledige breekskadedeposito verbeur.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
Skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.
Sou jy van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet jy ons 24 uur voor die dag wat jy die dienste versoek, in kennis stel.
Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan met ons gereël word en direk aan die skoonmaker wat vir die eenheid verantwoordelik is betaal word. Die gas moet die skoonmaker om 08:00 by ons kantoor kom optel.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Gaste kan nie vroeër as 14:00 inklok nie.
Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie.
Gaste moet asseblief seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok. Sleutels moet by Just Property Uvongo afgehaal word. Aanwysings na die vakansie-perseel sal in 'n koevert aan gaste voorsien word.
Indien gaste na-ure inklok moet die sleutels by Wolf Security in Uvongo afgehaal word.
Aankoms oor naweke of openbare vakansiedae: Sleutels moet by Just Property Uvongo se kantore afgehaal word voor 11:00 en indien later by Wolf Security in Uvongo.
Sleutels moet aan Just Property Uvongo se kantoor terugbesorg word en-/of in die

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Svealaan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3c03e0900ee16d453ec85f8cf3949d07b1c481beec20e1f7bdbf2be4db82cdb54df828749a4e469c858a85c7eda766f123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 6 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.837712972148 30.392340326984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za