Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eudaimonia

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Eudaimonia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thys B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig stil en netjies.

Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en gehelp met inligting van die area. Netjies alles wat nodig is. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matty B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvrou en heer en 'n pragtige woonstel in 'n natuurskone dorpie.

Mariana en haar man het ons dadelik tuis laat voel. Die woonstel was pragtig ingerig, skoon en netjies. Daar is alles en meer as wat mens verwag. Ons het die ekstra bederfies baie waardeer, dankie Mariana! Ons sal weer daar gaan bly en hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie vir jou gloeiende terugvoering, Matty Brand. Julle is die tipe gaste wat ons met ope arms sal terugverwelkom.

Eudaimonia
Claudia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was aangenaam.

Die plekkie is smaakvol toegerus. Dit is perfek vir oorslaap. Daar is 'n koffie/tee stasie en die gasvrou het vir ons muesli en jogurt beskikbaar gemaak. Daar is geen geriewe om self kos te berei nie en die yskas is baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Claudia, baie dankie vir die terugvoering. Jy het my aandag daarop gevestig dat mense dalk die mikrogolf kan interpreteer as 'n kosmaak fasiliteit. Ek gaan die beskrywing op my webbladsy verander. Baie lekker om julle te kon ontmoet.

Eudaimonia
Penelope V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxing, wonderful and in a great neighbourhood.

Our stay was absolutely fabulous. All our basic needs were met, which just made our stay so easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

It was a pleasure to meet the two of you and get to know you better. Thank you for your valuable feedback.

Eudaimonia
Estelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het vir my en my dogter wat 40 geword het, bespreek in Eudaimonia om haar bekend te stel aan die mooie Greyton. Marianne het vooraf moeite gedoen met restaurantinligting en verkeersinligting om ons naweek suksesvol te maak. By aankoms is ons hartlik ontvang deur Marianne. Ons eenheid was gevul met heerlike vars vrugte, jogurt en melk in die yskas en 'n verskeidenheid tee en koffie om van te kies, en boonop 'n geskenkie vir my dogter se verjaardag, gemaak deur die beste chocolatier van hierdie omgewing.

Daar is soveel om te beleef in Greyton en Genandendal. Die Saterdag Markie is 'n belewenis en die vriendelikheid van die uitstallers en mense in die dorp en omgewing is uitstaande. 'n Groot belewenis op 'n reënerige naweek was die Post Office Lodge Hotel waar ons voor 'n gesellige kaggelvuur kon sit en 'n drankie in hierdie geskiedkundige plek geniet. Hoogtepunte is die winkeltjies waardeur mens kan loop en kyk en nie gedruk voel om te koop nie. Die koop kom sommer vanself. En dan het ek die voorreg gehad om op die oudste orrel met die oudste orrelpype in die kerkie in Genadendal te kon speel. Dank aan die "Master of Music". Dit is beslis die moeite werd om die klein plekkie te besoek, die kerk te besigtig asook die museum. Lees gerus oor die geskiedenis van Genadendal. Slotsom, Eudaimonia sal u nie teleurstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Ek het nie woorde om vir jou genoeg dankie te sê vir hierdie gloeiende terugvoering nie. Hoop ons paaie kan weer eendag kruis.

Eudaimonia
Careen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en baie behulpsame eienaars.

Ons het vir 2 nagte oorgeslaap vir die Pie Run. Ons kon ons fietse in die garage stoor en Mariana was baie behulpsaam. Die sonkrag was 'n lewensredder, want die volgende dag was die dorp se krag amper die hele dag af en die Pie Run was baie koud, nat en modderig. Die warm stort was hemels en ons kon kos warm maak en water kook. Mariana het graag gehelp met swartsakke en emmers vir ons vuil klere en as die krag nie af was nie sou sy dalk nog aangebied het om dit vir ons te was, dis hoe tegemoetkomend hulle was. Natuurlik moet ek ook sê dat die beskuit heerlik was. Baie dankie! Ons het geen rede gehad om te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Dis wonderlike om sulke positiewe terugvoering te kry na julle die naweek letterlik deur die modder gesleep is. Julle is voorwaar baie brawe jong mense wat die storms en die dorp se kragonderbreking kon hanteer sonder om 'n enkele keer te kla. Ons wens julle sommer nog baie fietswedrenne met net goeie weer en baie sonskyn toe.

Eudaimonia
Catherine J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than what I expected, just fabulous.

Place is very central, you can walk to the shops and restaurants. We felt very safe in the day and at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Thank you for your glowing feedback. It is always gratifying to know that one's guests enjoy staying here and feel safe. Would love to welcome you again.

Eudaimonia
David H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accommodation. Friendly host.

The upstairs verandah and separate entrance were appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback and 5star grading. Was lovely meeting two fellow nature lovers.

Eudaimonia
Bernhard N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ons eie kaas en wyn op dek was heerlik. So besef ons dat 'n TV nie nodig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Julle is mense so na my hart wat nie TV nodig het nie. Ons is na 5 jaar nog steeds bewus van en dankbaar vir die pragtige omgewing waarin ons woon. Kom kuier gerus weer.

Eudaimonia
Garry W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and cosy place to unwind with stunning mountain views.

What a pleasant weekend stay. All my expectations were met. Definitely worth staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Most gratifying to get such wonderfully affirmative feedback. Thank you so much.

Eudaimonia
Johan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike slaapplek in 'n wonderlike dorpie.

Baie aangename en vriendelike gasvrou en blyplek is silwerskoon en toppunt van netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Wat kan ek sê, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit meer as wat julle ooit sal besef. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.

Eudaimonia
Van Zyl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasvrou. Gerieflike verblyf in 'n stil straat.

Mariana het ons met groot entoesiasme baie nuttige inligting en aanbevelings gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon leer ken. Hoop ons paaie kruis weer eendag.

Eudaimonia
Bruce W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely space.

Mariana the owner was very kind and the room was well stocked with tea coffee rusks and yogurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Thank you Bruce, for your kind words. I really appreciate it.

Eudaimonia
Elmarie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, lig en skoon met vrugte en beskuit. Aangename eienaars.

Sal weer daar bly. Ideaal vir mense wat deur die dag rondbeweeg en net wil slaap. Lieflik skoon en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Elmarie, baie dankie vir jou resensie. Ons sal julle graag weer wil ontvang.

Eudaimonia
Annette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Enkelreisiger

Heerlike verblyf in 'n pragtige dorpie.

Eienaars baie vriendelik, hulpvaardig en heelwat inligting oor die dorpie verskaf. Ek is gewoond aan trappe, maar voornemende gaste behoort te weet van trappe. Kan dalk 'n probleem wees vir bejaardes, persone met gestremdhede. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Annette, Baie dankie vir jou terugvoering, veral oor die trappe en die 5 sterre wat jy ons gegee het. Op die webbladsy noem dit dat dit 'n solderkamer is, met die implikasie dat daar trappe sal wees. Daar is ook 'n foto waarop mense kan sien dat daar trappe is. Ek gaan nogtans my inligtings-bladsy verander en spesifiek noem dat daar trappe is. Baie groete van ons albei.

Eudaimonia
Lezanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Perfekte solderwoonstel in Greyton.

Mariana is die perfekte gasvrou, het aan alles & ekstras gedink! Vanaf die vrugte, jogurt, vars melk, asook heerlike beskuit beskikbaa. Ook 'n stortkappie, heerlike seep, sjampoe, ens. Die matras was uit die boeke & bonus: geen beurtkrag agv hul solarpanele! Ons het 'n fantastiese naweek gehad, baie dankie, Mariana & Bert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Lezanne, as daar 'n plek was waar ek vir gaste kon punte gee sou julle volpunte kry. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Sien uit na ons volgende ontmoeting. Groete uit Greyton.

Eudaimonia
Heleen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek-naweek bestemming.

Ons is vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Dis die perfekte plek om te bly en die pragtige Greyton omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Heleen,
Dankie vir jou terugvoering wat ek baie waardeer. Dit is altyd lekker om gaste soos julle te ontvang wat die omgewing geniet en toon dat hulle lekker in die kamer gebly het. Net jammer ek het geen beheer oor die weer toestande nie, anders sou elke dag 'n windvrye en sonskyn dag wees. Baie groete en kom loer gerus in al is julle net vir 'n vinnige besoek in Greyton.

Eudaimonia
Hennie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens met uitsonderlike verblyf.

Ons het heerlike verrassings en verblyf oor drie dae in Greyton ervaar! Marianna is 'n gasvrou met ongekende vriendelikheid en nie net 'n bron van inspirasie nie, maar het ook ons verblyf een gemaak om altyd te onthou. Eudaimonia tik al die kolomme vir puik verblyf. Marianna het melk, beskuit, vrugte, verskeidenheid tee en koffies, asook yoghurt vir ons gebruik gelaat. Die eenheid was baie ruim, uiters netjies en met smaak toegerus en verfraai. Die bed slaap heerlik met goeie beddegoed en kussings. Die oop stoep met bankies buite die eenheid gee jou 'n fantastiese uitsig oor aangrensende mooi tuine en die berge. Dis 'n plekkie waar jy net heerlik kan rus en ontspan. Marianna was baie behulpsaam met puik hulp en raad oor ons vrae rakende eetplekke en staproetes. Die ligging is puik, stil en baie sentraal. Veilige parkering op erf onder bome. Wi-Fi was goed en eenheid het gedurig krag weens goeie sonpanele wat krag voorsien tydens krag onderbrekings. Marianna het selfs vir my vrou 'n geskenk en blomme op haar verjaarsdag gegee. Vloere kraak effens en hadida's is volop wat ongereelde tye raas, maar dit maak die ervaring soveel te meer om te onthou. Ek beveel Eudaimonia aan vir goeie, vriendelike en kostedoeltreffende verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hallo Jan en Erika - Jul gloeiende terugvoering oor jul verblyf by Eudaimonia, moet ek erken, laat my skoon sprakeloos! Baie dankie daarvoor - dit beteken ontsettend baie vir my om te weet dat julle dit geniet het en dat alles vir julle na wense was. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom bly! Baie groete uit Greyton. Mariana (en al die Hadidas).

Eudaimonia
Zenobia G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 5-ster.

Gasvrou briljant. Verblyf briljant. Gaan definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Zenobia, Baie dankie vir die 5 ster terugvoering. As my gaste gelukkig is, dan is ek ook gelukkig. Dit was so lekker om jou te ontmoet en ek het veral ons stappie in die berg baie geniet. Alle voorspoed vir jou en jou fotografie. Party mense vertrek as kennisse - ander as vriende. Jy val beslis in die vriende groep.

Eudaimonia
Nicolaas P L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas P L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam om die dorp te sien en mense is baie vriendelik.

Ons was nuuskierig oor die dorp se gewildheid. Het verblyf en etes geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlon T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en lieflike verblyf en gasvryheid!

Ons gasvrou, Mariana, het ons absoluut tuis laat voel. Dit was heerlik aangenaam en sy kon ons bietjie meer vertel van die dorp en sy geskiedenis en dinge. Sy het vir ons 'n bespreking gemaak by 'n restaurant met 'live' musiek, dit was 'n baie lekker aand. Ten spyte daarvan dat hierdie nie 'n "B&B" is nie, het sy vir ons genoeg voorsiening gemaak met vars vrugte, beskuit en koffie en diesmeer. Ons het baie lekker hier gebly en sal Eudaimonia aanbeveel aan almal! Dit is in die hart van die dorp geleë en alles is binne stapafstand. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

As my gaste gelukkig is, dan is ek gelukkig. Baie dankie vir hierdie terugvoering. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Eudaimonia
Lee W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, peaceful.

Great hospitality. Clean room. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Lee. Thank your for the five stars. You were also a five star guest. Hope we see you again in future.

Eudaimonia
Ari S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy hideaway.

A cosy and clean hideaway, the perfect place to stay if you are going to be exploring Greyton. The deck was also a treat to watch the sun rise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Ari,
Thank you very much for your complimentary comments. Lovely meeting you even if it was brief. I trust we will see you again in the future.
Regards from Greyton.

Eudaimonia
Pieter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eudaimonia was gerieflik, vriendelik, gasvry en het ons dadelik welkom en soos familie laat voel.

Die kamer bied rus vir die siel weg van die stad se gejaag af. Dis die ideale oornagplek om Greyton/Genadendal en die mooie natuur in die omgewing oor 'n paar dae te verken. Geen geraas en geen TV. Marianne het ons addisioneel bederf met koffie/tee/melk, ontbytgoed en vars vrugte, baie dankie daarvoor. Ons kom graag weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hallo Pieter, ek is so bly om te hoor julle het jul tydjie hier geniet. Greyton se rustigheid is wat ons oortuig het om destyds die stad te verlaat en hier te vestig. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Baie groete.

Eudaimonia
Jeanette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette R
Enkelreisiger

Very spacious, private and friendly host.

Welcoming and helpful host, the private entrance and patio are was great and the room extremely spacious and comfortable. I will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Jeanette,

We would love to welcome you back. So glad you enjoyed the patio, as not all guests make use of it. After all you have the best views of our beautiful mountains from there. Go well and thank you for the feedback.

Regards, Mariana.

Eudaimonia
Bianca B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en mooi uitsig op berg.

Baie netjies en ons sal weer gebruik maak hiervan. Baie vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld. Veilig en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hallo Sharon

Baie dankie vir die 5 sterre - dit word baie waardeer. Ek sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Mariana

Eudaimonia
Josua S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek in 'n great dorp!

Great plek! Baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buddy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buddy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Mooi met pragtige uitsig.

Hoe trappe wat nie baie geskik is vir ouer mense nie. Veral om goed op te dra nie. Verder goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello julle, Baie dankie vir die terugvoering. Ja die trappe mag vir ouer persone 'n probleem wees maar gelukkig het julle nie in daardie kategorie geval nie. Ons hoop om julle weer eendag te sien.
Baie groete, Mariana

Eudaimonia
Thea M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Ons sal weer daar bespreek.

Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie julle, dis altyd lekker om sulke terugvoering te kry. Sien uit daarna om weer met julle te gesels.

Eudaimonia
Joep J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joep J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, baie knus plekkie.

Dis skoon en sommer net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.

Eudaimonia
Nicolene E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige naweek in Greyton.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die plekkie is stapafstand van die middel van die dorp af, in 'n baie lekker rustige area geleë. Die "loft" is meer ruimsaam as wat dit voorkom op die foto's. Ons het ons kuier baie geniet en sal dit definitief voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Ek is bly julle het die naweek hier geniet. Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie.

Eudaimonia
Melinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V
Enkelreisiger

Fantastiese ligging, stap na alles, rustig, natuurskoon.

Baie goed geleë, fantastiese mense, rustig en loop orals heen. Jongmense wat van natuurlewe hou sal van die plek hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Dit was lekker om jou te ontmoet. So bly jy het gebruik gemaak van die staproetes wat almal binne loopafstand van ons huis is.

Eudaimonia
Carin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir die naweek gebly vir die Brewery2Brewery.

Die plekkie is baie goeie waarde vir geld en die gasvrou is vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriele C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

We have our days in Eudaimonia - quiet and relaxing, within walking distance of the nature reserve and the town-center.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Gabriele,

I apologize for only replying now.
Had a few hiccups with my computer.
It was lovely to meet you.
Trust we will see each other in the future again, even if you only stop for a cup of coffee.

Go well.

Eudaimonia
Chris B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

We arrived in Greyton while a very cold front was passing. Unfortunately, the room is in the loft, which made it very cold, but thank-heavens we had an electric blanket on the bed, which was very much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Rather late than never.

Thank you for staying at Eudaimonia.
Yes, indeed we had terrible weather that weekend.
So good to hear that at least you enjoyed the electric blanket.

Eudaimonia
Elmien H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Ons het baie lekker by Eudiamonia gebly. Pragtige blyplek en baie aangename eienaar wat moeite doen om mense te laat welkom voel. Haar plek kan beslis aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hallo Elmien,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net so lekker om julle te ontmoet, dit het omtrent gevoel of ons mekaar al lank ken.

Baie groete, Mariana.

Eudaimonia
Renier C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Mariana ongelooflik gasvry. Voel eintlik soos familie. Sy gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel en om items beskikbaar te stel as jy iets benodig. Plek is pragtig ingerig. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Julle is sulke gemaklike mense so vir ons voel julle ook soos familie. Dit was heerlik om julle weer te sien.

Eudaimonia
Anna-marie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Pragtige plek.

Voorstel dat hulle TV insit in die huis. Tipe mense wat nie heelnag kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Hello Anna-marie. Dit was lekker om julle te ontmoet en baie dankie vir die terugvoering. Die rede hoekom ons nie 'n TV het nie is juis om mense aan te moedig om die dorp en omgewing te verken. Die boonste dek vir die gaste is daar sodat hulle saans daar kan sit en ontspan terwyl hulle na die sterre kyk en na die naggeluide luister. Terloops, ons het self nie 'n TV konneksie in die huis nie.

Eudaimonia
Eugene E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself

Verblyf was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die terugvoering.

Eudaimonia
Uys T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker romantiese plekkie.

Die stappie deur die pragtige veld na die waterval was 'n hoogtepunt. Die eet- en drinkplekke op die dorp is eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie vir die gradering. Dis vir ons 'n voorreg om ons omgewing met ander mense te deel. Die ontmoeting met julle was vinnig maar baie aangenaam. Hoop om julle weer eendag te sien, selfs al kom loer julle net in vir 'n koppie koffie.

Eudaimonia
Renier C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Gasvrou is baie nice. Voel sommer of mens mekaar lankal ken. Hulle het ons baie welkom laat voel en uit hul pad gegaan en met als gehelp. Greyton is "Greyt"!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Julle is sulke gemaklike mense, het gevoel of ons julle ook al lankal ken. Kom gerus weer inloer. Ons sal julle graag weer wil sien. Hopelik kan ons na lockdown 'n behoorlike braai laat bou. Julle kan dit vir ons kom inwy.

Eudaimonia
Wayne L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eudaimonia is beautiful. Be aware it is neither a bed and breakfast, nor a true self catering.

This was a superb find for us. The hosts were amazing and the position was perfect for us. The only issue we had was that there was no WiFi. Unfortunately it was one of the things we looked for when booking. You also only get a microwave so no cooking or meal prep, so be prepared to have to go out for meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Lovely meeting you and I am delighted that you find the place so pleasing. You may not have noticed that the unit is not self-catering and the microwave is only for heating purposes. We do have Wi-Fi, but unfortunately reception in Greyton is generally not very good because of our location.

Eudaimonia
Billy M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Mariana is 'n uitstekende en vriendelike gas vrou. Vol inligting. Baie entries verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Eudaimonia
Martin K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het presies gekry waarna ons gesoek het! Rustige verblyf weg van die besige hoofstraat.

Ons het twee keer voorheen in Greyton oornag. Die verblyf by Eudaimonia het vir ons egter soos huis gevoel. Die verblyf was besonder billik vir dit wat ons ontvang het. Die gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel, ook vir ons heerlike eetplekke aanbeveel en het ook raad gegee oor die paaie wat ons kan ry. Wat ons nog meer beïndruk het, was die heerlike yoghurt, botteltjies water in yskas, vrugte, beskuit en goeie kwaliteit koffie en tee wat beskikbaar was. Hoewel dit 'n baie koue naweek was, het ons dit vreeslik geniet en ons is vir seker van plan om weer te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Ons voel vreeslik gevlei - baie dankie vir hierdie terugvoering. Party mense kom hier as vreemdelinge, maar vertrek as vriende. Selfs al kom julle net vir 'n dagbesoek na Greyton, kom loer gerus in. Hier is altyd koffie.

Eudaimonia
Ronel V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike mense, mooiste dorpie!

Greyton het die mooiste natuurskoon en lê letterlik teen die berg. Die historiese huise is iets om na te kyk, die een liefliker as die ander met die mooiste boomryke tuine! Ek kan Greyton ten sterkste aanbeveel as jy 'n historiese- en natuurliefhebber is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie dat julle ons volpunte gegee het. Die verwysing na Greyton is baie relevant en grootliks die rede hoekom ons hierheen verhuis het, ook omdat ons van ons huis kan stap na die vele bergpaaie rondom Greyton. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier in Greyton.

Eudaimonia
Ryan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

I would recommend installing a TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, netjies en skoon.

Mariaan se blyplek is skoon, netjies en het alles wat mens benodig vir 'n tydjie weg van die huis. Ons het die heerlike beskuit en die jogurt in die yskas baie waardeer. Alhoewel dit gereën het en ons nie die mooi daktuin met die mooi bankie kon benut nie, behoort dit lieflik te wees om die son vandaar te sien ondergaan.Die perd voor die venster in die hoofstraat was 'n groot verrassing. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

So jammer ons was uitstedig en kon julle nie self ontmoet nie. Baie dankie vir die terugvoeringm dit word baie waardeer.

Eudaimonia
Henk K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Twee woorde: fun-tasties.

Aandag aan detail. Die lekkerste kwaliteit bed wat jy voor kan vra. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Ons het daarvan gehou dat die woning nie in die middel van die besige gedeelte van die dorp is nie, dit maak dit meer privaat en rustig. Ook lekker geleë vir die staproetes. Sal weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Dit was heerlik om 2 sulke avontuurlustige jong mense te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom. Geniet al julle reise.

Eudaimonia
Jeanette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, comfortable room with a practical little kitchenette.

We enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Baie dankie Jeanette. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Eudaimonia
Theo S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean and value for money.

We were welcomed by the owner with a warm and friendly smile. The loft accommodation is spacious, comfortable, well appointed and very clean. Thank you for a wonderful stay. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Ek waardeer werklik die kompliment. Baie dankie.

Eudaimonia
Charles K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Dis netjies, skoon en keurig gestileer vir 'n genotvolle en rustige naweekverblyf. Die gasvrou se vriendelikheid en gasvryheid het ons beïndruk. Ons sal beslis weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Ek moet vir julle dankie sê.
Julle het die kamer so netjies gelaat dat dit gelyk het of ek nie vir die volgende gaste hoef reg te maak nie. Sal julle graag weer hier wil sien.

Eudaimonia
Thomas R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful weekend with Marianna and Bert at Eudaimonia.

Eudaimonia was a neat, clean and comfortable room with all possible amenities that one might need for a weekend stay over. I would definitely recommend it to anyone looking to stay over in Greyton. Our hosts were very friendly and most welcoming. Thank you Marianna and Bert for making our first trip to Greyton a pleasant one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Good day Thomas,

Thank you very much for your favourable review.

Eudaimonia
Hanneke C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke C
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf in Greyton, stapafstand van die winkels en natuurreservaat.

Eudaimonia is 'n gastehuis waar die gasvrou aan alles dink. Baie dankie vir aangename verblyf in 'n uiters netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Goeie dag Hanneke,

Dit was baie lekker om jou as 'n gas te ontvang. Hoop ons paaie kruis weer vorentoe.

Eudaimonia
Daniel T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plek om heen weg te breek van die stadsrumoer.

Ons het heerlik gekuier by Bert en Mariana, selfs met die Eskom-spook wat besonder besig was. Gelukkig is daar 'n goeie manier om die spook te besweer: gaan sit op die dek en kyk hoe die son ondergaan (of die maan opkom) op die berg. Baie dankie vir 'n heerlike naweek, julle! Julle plek is pragtig, julle geselskap vriendelik en stimulerend en huis en tuin pragtig. Ons hoop om gou weer te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Dis was 'n absolute genot om julle by Eudaimonia te ontvang. Die lewendige tjello uitvoering was vir ons 'n bonus.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Eudaimonia
Liz H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz H
Saam met vriende

Very restful.

Very hospitable hosts. We were only there for one night. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eudaimonia se terugvoer

Thank you very much. Looking forward to seeing you again.

Eudaimonia
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem