Sydenham Akkommodasie by European Touch Guest House | LekkeSlaap
+30
+30

European Touch Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roslinstraat 67, Sydenham, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

European Touch Guest House skuil in Sydenham in Johannesburg, lekker naby Eastgate, Sandton, Rosebank, Melrose Arch, Killarney en Greenstone Winkelsentrum. Bettina Stierli, die Switserse eienaar, bestuur dié puik gastehuis en sy maak seker dat gaste bederf word met puik, Europese diens en hartlike gasvryheid.

Al die suites is pragtig gemeubileer, ten volle toegerus, en die pryse is billik. Elke suite het slaapplek vir 2 en die suites het skakeldeure, so 'n groep van 8 kan al 4 suites bespreek. European Touch Guest House is geskik vir oornagverblyf, 'n paar nagte weg van die huis af, en langtermynverblyf.

Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, en ondervloerse verhitting. Gratis WiFi is ingesluit. En al die kamers het toegang tot 'n stoep, swembad, en 'n braai- en kuierplek.

Verder spog European Touch Guest House met 'n skoonheidsterapeut op die perseel en 'n infrarooi-sauna. Sekuriteit word voorsien deur gewapende reaksie en geslotekringtelevisie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir European Touch Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Roslinstraat 67, Sydenham, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink European Touch Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roslinstraat 67, Sydenham, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4YzY0OTc4LTUwNjYtNGEzYy1iYWZhLTYyNzdhMDUzMGNlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 67 Roslin Street Sydenham 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.155485520867 28.094488961971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za