- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turtonstraat 21, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R945 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Europrime Prime Boutique Hotel is 'n eksklusiewe, luukse hotel met konferensiegeriewe. Die hotel het nou by die Europrime Hotelgroep aangesluit. Alhoewel ons besig is met aanbouings, is ons steeds oop en bied steeds 'n ontspanne omgewing wat aan die hoogste standaarde voldoen.
Ons bied verblyf in 41 stylvolle eenhede met 'n en suite-badkamer. 'n Volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Verder bied ons hartlike gasvryheid, uitstekende diens en 'n onthaalarea en swembad. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
'n Wasgoeddiens en WiFi is ook beskikbaar. 'n Tradisionele Engelse ontbyt word daagliks bedien. Ons kan ook aandete op versoek bedien. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Let asb. op die volgende: Rook is verbode regdeur die gastehuis om sodoende 'n veilige en rookvrye omgewing vir al ons gaste te skep.
Ons is sentraal geleë, met maklike toegang tot die middestad. Die hoofweë is gerieflik en ons is net 1 km vanaf die East Rand Mall en sowat 7 km vanaf die lughawe.
Daar is 'n gholfbaan, winkelsentrums en verskeie onder vermaaklikheidsplekke naby aan die gastehuis. Europrime Hotel bied ook die ideale verblyf vir die oordeelkundige reisiger.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Turtonstraat 21, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Europrime Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Boksburg-Wes Boksburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turtonstraat 21, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom