Bela-Bela Akkommodasie by Evening Primrose B&B | LekkeSlaap
+34

Evening Primrose B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Evening Primrose B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Tevrede baie dankie!

Evening Primrose B&B's terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Evening Primrose B&B
Marietjie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie S
Gesin met tieners

Rustige omgewing.

As jy al die kamers kan huur, sal dit goed wees, aangesien as iemand in een van die kamers raas of hard praat, kan jy alles hoor. Of as iemand laat in die nag inkom is dit raserig.

Evening Primrose B&B's terugvoer

Baie dankie vir die Resensie.

Evening Primrose B&B
Koos G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Locatie met goed weer.

Wat een fantastisch appartement. Alles was zoals je thuis ook heb. De eigenaar heeft alles gedaan om het je naar de zin te maken. Maar vooral de ligging was voor ons ideaal. Dicht bij strand - stad en omgeving voor bezoek. In huis was er tv met HDMI, met veel buitenlandse zenders, dus ook Nederlandse tv, internet zeer snel en verder alles zoals je thuis ook hebt. Bij blijvende gezondheid komen wij graag hier terug. Baje dankie.

Juan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Gesin met klein kinders

Goed.

Gemaklik en vriendelike diens.

Evening Primrose B&B's terugvoer

Baie dankie vir die resensie..
Dit was baie lekker om u en die gesin te ontmoet.

Evening Primrose B&B
Kenneth N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

My wife and I had a fantastic time.

Nice place to stay, but couldn't locate Bushveld Reptiles and Snake Park.

Frikkie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Wat 'n plesier om daar te kon slap.

Elaine M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gashere. Skoon en netjiese gastehuis en omgewing.

Ons was baie beïndruk met die gastehuis en sal weer daar oorbly. Hulle bedien ook 'n baie keurige ontbyt met aandag aan die klein dingetjies wat dit spesiaal kan maak. Baie dankie, Magda, vir al die vriendelike aandag.

Evening Primrose B&B's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer elke terugvoer. Dit maak ons baie bly om te sien en te hoor dat u dit hier saam ons geniet het. Ons hoop om u gou weer te sien

Evening Primrose B&B
Johann V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en alles wat jy nodig gehad het.

Baie dankie vir die gasvryheid. Baie detail wat mens nie verwag het nie. Kan die verblyfopsie vir enige iemand aanbeveel.

Elsie M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Enkelreisiger

Pragtig, baie smaakvol en aangename vriendelike ontvangs, ruim akkommodasie.

Dit is 'n baie aangename B+B en ek sal dit hoog aanbeveel. Baie sentraal geleë. Die kamers is smaakvol en 'n huislike atmosfeer heers. Almal is vriendelik.

Marlyn F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Vriendelike personeel. Moeite met die ontbyt. Kamers absoluut netjies en gemaklik. Sal verseker weer daar oorslaap.

Hanri L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri L
Saam met vriende

Baie aangenaam en ons het dit baie geniet.

Evening Primrose was baie aangenaam aangesien dit bekostigbaar was en die kliëntediens van hoë gehalte was. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en baie vullend. Die netheid was uitstekend en ons kon dit maklik vind. Ons motors was ook veilig en ons kon verseker rustig slaap.

Philip F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Die plek is baie neties en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ek kan die plek aanbeveel en dis goeie waarde vir geld.

Elizma D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma D
Besigheidsreis

Great!

Great plekkie gewees en baie vriendelike personeel.

Sarah B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B
Saam met vriende

Lovely.

Wonderfully hospitable with a great night cap surprise and awesome breakfast!

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoffbergstraat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3ZWZmMGJlLTdhMDYtNGE0MS05MTFlLWMxZjU4NzQ2OTEwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 5 Stoffberg Street Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.878661111111 28.292019444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za