Fichardt Park Akkommodasie by Evening Star | LekkeSlaap
+2

Evening Star

  • Vanaf R660 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Evening Star is in die suide van Bloemfontein geleë, maar is steeds net 5 minute se ry van die stad, stadions en skougronde af. Die gastehuis is naby Curie-laan reg langs die hoofpad wat vanaf die N1 lei tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit is ideaal vir oornag- of langtermynverblyf.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat 15 gaste kan akkommodeer. Al die eenhede is selfsorg en bied gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort, 'n kombuisie, beddegoed, linne en 'n TV met DStv.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, troeteldiere indien dit vooraf gereël word, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining.

Evening Star is naby groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 52 resensies vir Evening Star
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Evening Star het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 3)
Vanaf R660
per nag (plek vir 3)
Vanaf R660
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMmE2ZDk1LTEwZDMtNDllZC05M2NhLTUyNWQ4NWEzOTI4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za