Big Bay Akkommodasie by Evening Star | LekkeSlaap
+24
+24

Evening Star

  • Vanaf R830 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1004 , Eenheid EP1 en P12 Waves Edge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Evening Star bied verblyf in 2 selfsorgwoonstelle in 'n stres-vrye en ontspanne omgewing. Eke woonstel is gerieflik gemeubileer bied 'n informele see-vakansie. Die woonstelle lei na patios wat spog met uitsigte oor Kaapstad se baai en Tafelberg. Die verblyf is in 'n veilige kompleks en parkeerplekke buite die eenhede.

Die EP1-dakwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n oopplan-leefarea. Die P12- tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n oopplan-leefarea, -sitkamerarea. Dié eenhede het elk braaigeriewe, 'n kluis, en uitstekende uitsigte. Die kompleks het parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit wat toegang beheer en gaste kan die swembad gebruik.

Evening Star het maklike toegang tot Big Bay en die noordelike oewers van Bloubergstrand. Die eenhede is 'n paar minute se stap van die strand af en is skuins oorkant 'n winkelsentrum, Eden on the Bay, met fynproewersrestaurante, winkels en vlieërbranderry-geriewe. Dit is ongeveer 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 20 km vanaf Kaapstad se middestad en 40 km vanaf die Wes-Kus Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Evening Star
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan 1004 , Eenheid EP1 en P12 Waves Edge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Evening Star het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1004 , Eenheid EP1 en P12 Waves Edge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXdq5CBFfTqb9eKrMGxRvMLaEoHwIzMRVjGS2B3knuPKGuSBLzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 1004 Otto du Plessis Drive Units EP1 and P12 Waves Edge 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.794647064487 18.461773395538
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za