Plettenbergbaai Akkommodasie by Eventide Lodge | LekkeSlaap
+42
+42

Eventide Lodge

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en R340, Wittedrift, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eventide Lodge bied bekoorlike selfsorgkothuise in Wittedrif, Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.

Die verblyf by Eventide Lodge word in 10 kothuise aangebied wat uniek en smaakvol ingerig is. Die eenhede beskik elkeen oor 1 of 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die eenhede het ook elkeen 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Al die kothuise beskik oor kombuisies. Daar is 'n TV in elke kamer en ons moedig gaste aan om 'n DVD-speler saam te bring.

Die lodge het ook 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel wat omring word deur ons pragtige tuine. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie beskikbaar op die perseel agter afstandbeheer-hekke.

Eventide Lodge is langs die natuurreservaat en net 'n klein entjie se ry van die winkels, restaurante, strand en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Eventide Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoek van Hoofstraat en R340, Wittedrift, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eventide Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en R340, Wittedrift, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzYjNkMDRlLTljOTItNGRiNy04ZGY0LTA5MzIzMmMxN2JiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Main Road and R340 Wittedrift 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.998609407807 23.341803623348
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za