Moreletapark Akkommodasie by Evergreen Garden Cottage | LekkeSlaap
+14
+14

Evergreen Garden Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 684, Moreletapark , Pretoria, 0044, Gauteng
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Evergreen Garden Cottage is in Moreletapark geleë, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Die kothuis bied selfsorgverblyf in 'n lieflike groen tuin. Dit is naby Pretoria-Oos Hospitaal, Moreleta-gemeente en winkelsentrums.

Die tuinkothuis het 1 slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, braaipan, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook privaat braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Evergreen Garden Cottage is net 'n halfuur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die tuinkothuis is ook naby die Woodhill Gholfbaan en Wingate Park Gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Evergreen Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Evergreen Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Picasso-straat 684, Moreletapark , Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink Evergreen Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 684, Moreletapark , Pretoria, 0044, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtEjQN5JqX6faiLVEAtJ3prF5eKGef9dmZgFX3iwBVai2mPJ0Bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 684 Picasso Street Moreletapark 0044 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.830302523591 28.292305875123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za