LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Evergreen Garden Cottage | LekkeSlaap
+14

Evergreen Garden Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Evergreen Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Enkelreisiger

Welkom, rustig, vriendelikheid.

Het welkom gevoel na vriendelike ontvangs. Alles was netjies en skoon.

Tanya P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, modern, home away from home.

Pragtige tuin! Die huis het alles wat jy benodig en meer, baie dankie, sien weer een van die dae.

Lindie F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kinders het daar gebly en was baie tevrede met alles. Sal beslis weer gaan.

Ek het bespreking gedoen vir my kinders en hulle was baie tevrede. Veral met die netheid en privaatheid van Evergreen.

Elisabeth L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth L
Enkelreisiger

Wonderlik.

Lekker mense en lekker plek. Netjies ens.

Bertus P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam uitstekend.

Vriendelike eienaars, fasiliteite van uitstekende gehalte. Baie lekker gebly.

Petro S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige plekkie met die mooiste tuin. Eienaars is baie vriendelik. Daar is alles wat jy nodig het.

Tom M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut gerieflik, netjies en skoon. Alle geriewe beskikbaar.

Beste oornag-fasiliteit wat ek reeds gebruik.

Madelein C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, gerieflik.

Dit is regtig soos 'n huisie weg van die huis af. Vreeslik gerieflik en die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Ons het met aankoms dadelik tuis gevoel. Dis stil en rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het en selfs meer. Dit het nie eens gevoel asof ons in die stad oornag het nie. Rustige buurt en ons het veilig gevoel met die alarm wat aangeskakel word. Dis 3 km van winkelsentrums en Pretoria Oos Netcare hospitaal. Inderdaad die beïndruk met alles, en sal dit enige tyd aanbeveel.

Tom M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf.

Mooi omgewing, ruim en baie goed toegerus. Eienaars wat omgee.

Sanet V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, het ons baie welkom laat voel.

Baie gasvry, behulpsaam, laat jou sommer welkom voel, vriendelik. Baie skoon, netjies.

Linda C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis en nóg meer.

‘n Juweel van 'n plek. Alles waaraan jy kan dink is beskikbaar. Sal beslis weer daar oornag, en kan dit 100% aanbeveel. ‘n Fees vir die oog, uiters netjies én veilig

Ina D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld en puik diens asook netjies en skoon.

Van bespreking tot verblyf was dit 'n ongelooflike ervaring. Netjies, skoon en vriendelike plek wat ek sal aanbeveel en ook weer en weer sal gebruik. Puik plek wat voel soos jou eie huis.

Theunis B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Besigheidsreis

Absoluut waarde vir geld met wonderlike gasvryheid!

Ek was verwelkom asof ons verlore vriende van toeka se dae was. Baie vriendelike en hulpvaardige diens ontvang. Ek kan dit aanbeveel vir ieder en elk, besigheid of plesier.

Kobus W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin woonstel, lieflike tuin, rustige koidam.

Marina en Pieter het ons verblyf baie aangenaam gemaak, kan regtig die akkomodasie aanbeveel.

Engela A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon, ruim, goed toegeruste woonstel.

Baie vriendelike en aangename eienaars. Baie lekker en bekostigbare verblyf.

Corne B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Enkelreisiger

Heerlik!

Dis nou 'n heerlike plek. Huislik, privaat. Sal dit 100% aanbeveel. Doen jouself 'n guns!

Evergreen Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie Corne, waardeer jou goeie resensie, so bly jy het dit by ons geniet, kom gerus weer, groete Marina.

Evergreen Garden Cottage
Este M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Heerlike rustige atmosfeer waar mens kan tuis voel. Evergreen Garden Cottage is puik ingerig, netjies, skoon, veilig en privaat. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Definitief 'n 12 uit 10! Baie dankie vir die lekke bly!

Evergreen Garden Cottage's terugvoer

Dankie, Este, waardeer jou resensie, dankie dat jul weer hier by ons kom kuier het, dit is n plesier om jul te huisves, sterkte, geseënde Kerstyd, tot volgende keer, liefde Marina

Evergreen Garden Cottage
Steph L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph L
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ek sal Evergreen Cottage enige tyd aanbeveel.

Evergreen Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie Steph,
Waardeer jou resensie, dit was so heerlik om jou hier te ontvang, sien uit na jou en jou vrou se volgende besoek.
Sterkte daar op die plaas, seën vir julle!

Evergreen Garden Cottage
Theo M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike vyfster-ervaring.

Ons was werklik aangenaam verras deur die hartlikheid en vriendelikheid waarmee ons gasheer en gasvrou, Marina en Pieter ons ontvang en onthaal het. Die woonstel is ruim en puik ingerig. Ons kon werklik geen fout vind nie. Julle sal ons beslis weer sien. Doen so voort julle.

Evergreen Garden Cottage's terugvoer

Wow, baie dankie Johan, waardeer jou mooi resensie, dankie dat jul hier gebly het, jul is twee baie aangename mense, baie seen vir julle en ook vir jul Lodge. Nogmaals geluk met jul eerste kleinseun, geniet hom baie. Sien jul weer, liefde Pieter en Marina.

Evergreen Garden Cottage
Este M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, huislik, gemaklik, netjies en bitter mooi!

Ons is verwelkom by aankoms deur die dierbaarste en mees gasvrye mense wat ons so tuis laat voel het. Die kothuis is baie netjies met 'n lekker kombuis en sitkamer. Vol DStv was 'n bonus plus WiFi! Die kamer is ruim met 'n netjiese en skoon badkamer met 'n groot stort. Ons het heerlik gebly. Is waarlik baie meer gebied as in enige ander gastehuis wat ons al besoek het. Baie dankie vir die lekker sjokolade om ons tuis te laat voel. Ons sal vir seker nie weer by 'n ander plek bly nie.

Evergreen Garden Cottage's terugvoer

Wow, baie danki, Este, waardeer jou mooi resensie, dankie dat jul hier gebly het. Jul is twee baie aangename jongmense, baie seen vir jul, en dankie, jul het die eerste groot reën gebring in Pretoria en hopelik op jul Plaas ook gereën, sien jul weer!
Liefde Pieter en Marina.

Evergreen Garden Cottage
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 684, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtEjQN5JqX6faiLVEAtJ3prF5eKGef9dmZgFX3iwBVai2mPJ0Bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 20 5 1 5 684 Picasso Street Moreletapark 0044 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.830302523591 28.292305875123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!