Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Evergreen Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Paul V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Gesin met tieners

Beautiful.

Lovely stay and a beautiful location. Stellenbosch is beautiful as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H
Gesin met tieners

Nice stay, friendly staff, great location.

It was lovely and the rooms were clean and neat. The staff are very friendly. I do think that they were understaffed, however, particularly at breakfast we had to ask for service and waited quite long for our food. But the food was good when it was served. The air conditioners in our rooms did not work, and one room was stiflingly hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen V
Enkelreisiger

Goeie ondervinding.

Evergreen Lodge se kamers het bietjie 'upgrading' nodig, nogtans is dit netjies. Die diens is flink en ommelette met ontbyt is voorwaar die beste nog. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Daar is alles wat mens nodig het en baie lekker ontbyt wat ingesluit is. Hulle het sonpanele, so mens weet nie eers van beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christen C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen C
Enkelreisiger

Lovely weekend in Stellies!

Clean, cosy accommodation in a great location easily walkable to the university and downtown. I was in Stellenbosch to visit a friend and would definitely recommend it — so clean and cosy and comfortable! Thanks for a great weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Heerlik, rustig, veilig, aanganaam, comfy.

Ons sal verseker elke keer wat ons Stellenbosch besoek Evergreen Lodge kies. Net die feit dat hulle voorsien vir load shedding maak hulle sesster in my boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

Gemaklik en baie goed geleë.

Goed ontvang, personeel vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miralese W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miralese W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, safe and centrally located.

Great facility for overnight stay or more. Nice breakfast, very pleasant atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B
Gesin met tieners

Sentrale, veilige basis in Stellenbosch.

Evergreen Lodge bied 'n baie sentrale, veilige basis in Stellenbosch. Dit is stapafstand van byna alles. Die personnel se diens en vriendelikheid is werklik uit die boonste rakke, en hul kon ons blitsvinnig help met 'n ekstra bed in die familiekamer toe ons dit vir een aand nodig gehad het. Parkering is klein en moeilik as jy nie goed in trurat kan ry nie, parkeer dan eerder in die straat (daar is addisionele spasie by 'n ander hek, maar Evergreen het net een ekstra afstandbeheer vir daardie hek). Die badkamer in die familiekamer is baie klein. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike, heerlike verblyf in die mooiste dorp.

Die gebou het 'n historiese, romantiese gevoel en die tuine pragtig en goed versorg. Ontvangs was baie vriendelik en al die personeel is goed opgelei en behulpsaam. Die ontbyt was absoluut heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Gesin met tieners

Netjies en die personeel is vriendelik.

Altyd lekker om by Evergreen te bly. Personeel is altyd vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick S
Enkelreisiger

Everything about the place was top-notch. The rooms were big, clean and comfortable. Breakfast was very good. The hosts were very helpful and it's in a great location close to food and drink.

Everything about the place was top-notch. The rooms were big, clean and comfortable. Breakfast was very good. The hosts were very helpful and it's in a great location close to food and drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F
Gesin met klein kinders

Vriendelik, luuks, goeie ligging, heerlike ontbyt.

Sal weer hier oorbly. Baie vriendelike en goeie diens. Heerlike ontbyt. Pragtige tuin en heerlike swembad. Pragtige kamers. stapafstand van die middedorpie met die straatkafees en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Enkelreisiger

Gerieflik

Skoon en netjies. Personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E
Besigheidsreis

Wonderlike ervaring.

Pragtige, skoon verblyf met ongelooflike ontbyt, veral die omelette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en gasvryheid.

Uitstekende verblyf vanwaar die omgewing verken kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia W
Gesin met klein kinders

We had a phenomenal time in Stellenbosch.

Our family enjoyed walking around the town and climbing the mountain. We enjoyed the friendly environment and the hospitality of the staff at Evergreen Lodge. The scenery is beautiful and there is something for everyone to enjoy, from flowers blooming to birds chirping and even little chameleons in the trees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S
Enkelreisiger

Heerlike rustige naweek in

'n Heerlike rustige gastehuis in die hartjie van besige Stellenbosch. Die kamer en badkamer is ruim, netjies en baie gerieflik. Die ontbyt is heerlik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en lewer diens van hoogstaande gehalte. ’n Heerlike naweek. Evergreen is my nuwe blyplek in Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal, en netjies!

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dink meer hande is nodig by ontbyt om dit meer professioneel en vinniger aan te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abri N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri N
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis in 'n Kaap-Hollandse styl.

Super sentraal geleë in Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tastefully appointed and excellently located in Stellenbosch.

The accommodation is tastefully appointed in old buildings. There are two pools which would make for good relaxation in the summer months. Our room was comfortable, the service was excellent and we had a good breakfast. Our stay was marred by being woken before 5am by the noise through the dry wall of running water to fill the bath from the bathroom next door where the guest was obviously preparing to leave early. One could also hear other taps being opened and coughing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf op die perfekte plek.

Baie goed geleë en was vriendelik ontvang en behandel. Heerlike ontbyt elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M
Enkelreisiger

Good atmosphere, great location.

If you are on business and want to eat breakfast at a reasonable time in order to get to work you must notify them in advance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen Lodge se terugvoer

Thank you very much for your positive feedback.

We do ask that guests give us an idea of when they will be having breakfast. The purpose is to ensure that we bring in staff earlier if an early breakfast is required. Currently, due to Covid, we also want to ensure that the breakfast room does not become too crowded. Knowing when guests want to eat, assists in ensuring the smooth flow of service.

We look forward to welcoming you back at Evergreen.

Evergreen Lodge
Heidi V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Enkelreisiger

Dit was 'n wonderlike kuier, ontspanne en 'n mooi omgewing.

Die personeel is baie bekwaam, vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is keurig, die ontbyt smaaklik, en die gebou karaktervol en pragtig. Reisigers moet egter daarop let dat die gastehuis in die middedorp is en dat Stellenbosch Universiteit deur die dorp versprei is. Die perseel self is egter baie rustig en word uiters goed bestuur deur die personeel. Baie dankie vir 'n aangename verblyfervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dit is inderdaad so dat Evergreen 'n baie rustige omgewing en atmosfeer het, met die voordeel dat ons slegs 4 minute se stap vanaf die middedorp met sy restaurante, museums en kunsgallerye is. Ons is ook op die drumpel van die Universiteit, met die Konservatorium slegs 3 minute weg, STIAS 5 minute se stap en die pragtige Botaniese Tuin sommer net 100m van ons voordeur af.

Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom by Evergreen.

Evergreen Lodge
Martin S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Besigheidsreis

Gerieflike ligging en vriendelike diens.

Die Lodge bied gerieflike verblyf naby aan die middedorp en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen Lodge se terugvoer

Dit was 'n voorreg om u by Evergreen te kon huisves en ons sien uit na u volgende besoek.

Evergreen Lodge
Melissa D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Enkelreisiger

Baie mooi en rustige area.

Baie mooi en ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker!!

Die kamers is pragtig, skoon, netjies en gerieflik. Die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand B

Die personeel was baie hartlik, ons verblyf was baie aagenaam.

Ons kan rerig oor niks kla betreffende die verblyf nie - die personeel was gasvry en hartlik, die kamers netjies en die ontbyt lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen Lodge se terugvoer

Beste Mev. Sybrand,

Baie dankie vir u vriendelike woorde - ons is almal bly dat u en u seun u besoek so baie geniet het. Ons probeer hard om ons gaste tuis te laat voel en goed versorg te word. Dit is baie bevredigend om te weet hoeveel ons gaste hulself geniet.
Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Groete,

Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager

Evergreen Lodge
Marie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Enkelreisiger

Enjoyable two night stay.

I had stayed here previously and did stay here again. I am glad I was able to. Best of all is it is centrally situated enabling me to get around on foot. They ensured that my bicycle was stored safely as it is my only means of transportation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis, goed geleë.

Pragtige gastehuis, goed geleë om die draai van 'n klomp koshuise en naby die dorp se winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Enkelreisiger

I had an awesome experience.

I arrived by bicycle and I had no problems having it locked away safely. The staff were friendly and welcoming too. I wish I could have stayed a little longer. I shall be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was die lekker blyplek in Stellenbosch, bekostigbaar met baie spasie in die kamers. Lekker privaat en die spa is aan te beveel. Ons gaan definitief weer daar bly wanneer ons Stellenbosch toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amor R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en die personeel was baie behulpsaam.

‘n Baie lekker rusplek en bymekaarkomplek vir gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine B
Enkelreisiger

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Ontbyt was uitstekend! Ek sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna V
Enkelreisiger

Gemaklik, naby en netjies.

Die ontbyt is baie lekker. Die diens is uitstekend en personeel is baie hulpvaardig. Ek beveel die plek aan en ek sal definitief weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het, en ons sien daarna uit om u terug te verwelkom by Evergreen.

Evergreen Lodge
Anica K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anica K
Besigheidsreis

Rustig en 'n mens het welkom gevoel met onafhanklikheid.

Dit was 'n lekker verblyf en ek sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Enkelreisiger

Vriendelike personeel en veilige perseel naby alles.

Ek kan die lodge aanbeveel en sal baie beslis weer daar oorslaap as ek in Stellenbosch is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dk B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dk B
Enkelreisiger

Baie gemaklike blyplek, met vriendelike personeel.

Toe ek na 14:00, amper 14:30, daar aankom was my kamer nog steeds nie gereed nie. Tog was die verblyf uiteindelik heerlik. Baie sentraal met `n heerlike, heerlike ontbyt. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Personeel was uiters vriendelik en hulpvaardig. Kos uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Enkelreisiger

Sal definitief weer daar kom bly.

Die diens was goed, die plek pragtig en skoon. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Gasvry, vriendelik & voel baie welkom

Baie tuis en voel welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irma M
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suritha D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha D
Besigheidsreis

Stylvolle gemak en puik diens met 'n eersteklas ontbyt.

Vriendelike diens, stylvolle gemak - wens ek kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pêrel K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pêrel K
Saam met vriende

Twee nagte geslaap en ontbyt geniet tydens Woordfees.

Kamer was gerieflik en goed toegerus. Personeel by ontvangs en tydens ontbyt baie vriendelik. Ontbyt smaaklik en keurig bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M

I had a good stay

Personnel were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Gesin met tieners

Lovely Lodge, friendly staff, excellent value for money.

Lovely setting for a very comfortable and friendly lodge. Nicer facilities than many hotels. I will visit Evergreen Lodge again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Bosman & Murray Pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060eb3a2afce23e2a50808d0e8c94c5ca22387621ce2a2c05b702ed5992ad0270736b7dedb83c766fa86a93089ef4ba58104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Corner of Bosman & Murray Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.935989984865 18.867717683316