Opsomming van Resensie
Nelia G - Mrt 2021
Gemiddeld
My eerste aand was nie van die beste nie. Die kamer waarin hulle my gesit het was nie van goeie gehalte nie.
Lees meerBea V - Okt 2020
Gemiddeld
Gerieflik.
Evergreen Manor and Spa se terugvoer
Goeie more Mrs. Van Der Watt.
Ons vertrou dit gaan goed met julle.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en dat julle ons gastehuise gekies het vir julle onlangse kuier in Stellenbosch. Ons is baie bly om te hoor dat u julle verblyf geniet het, en ons sien uit daarom om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager
Gideon V - Okt 2020
Gemiddeld
Skoon, Netjies, Veilig, Stil, Waarde vir Geld.. Alles soos dit moet!
Evergreen Manor and Spa se terugvoer
Beste Gideon,
Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het. Ek stem, ons het 'n baie spesiale styl van akkomodasie en dit is altyd goed om te hoor ons gaste waardeer die oulike Victoriaanse argitektuur.
Ek hoop u volgende verblyf en net om die draai.
Vriendelike groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager
Avril C - Sep 2020
Gemiddeld
Ons is uiters vriendelik ontvang deur Sarita en Gideon. Baie netjiese linne en kamer!
Evergreen Manor and Spa se terugvoer
Beste Avril
Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek gaan beslis mee deel met my kollega Sarita. Ons het nie 'n Gideon wat by ons werk nie, maar nogmaals baie dankie vir die kompliment. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Ek hoop u volgende verblyf en net om die draai.
Vriendelike groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager
Susan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Veilige verblyf in mooi sentrale omgewing tydens Woordfees.
Anna D - Feb 2017
Gemiddeld
'n Wonderlike plek in die hartjie van Stellenbosch, wat verwagtings oortref.
Leonie F - Mei 2016
Gemiddeld
Comfortable and friendly atmosphere.
Loren J - Sep 2015
Gemiddeld
Dit was baie goed gewees.
Hennie V - Jun 2015
Gemiddeld
Definitief beter as 'n hotel!
Herman B - Mrt 2015
Gemiddeld
Vriendelike mense met heerlike ontbyt. Sal weer daar bespreek.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Murry-en Bosmanstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14